Ring tests allow for greater accuracy in grading

The annual preharvest grading proficiency testing schemes for different grains and oilseeds originated from a need identified by the members of Agbiz Grain to evaluate the grading expertise of their graders in an independent...

Hoekom koring soms nie teen invoerpariteit verhandel nie

18/11/2022 Suid-Afrika produseer nie genoeg koring om in die plaaslike vraag te voorsien nie, dus moet koring ingevoer word wat die land afhanklik maak van internasionale koringpryse. Vir die plaaslike koringbedryf om kompeterend te bly,...

Hoër olieprys en swakker wisselkoers maak vuur onder dieselprys

Vir die maand van Augustus 2023 het oliepryse gemiddeld teen $85,13/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir September 2023. Die basiese brandstofprys het in September na R14,97 gestyg vanaf...

Kan voëlgriep graanmarkte affekteer?

13/10/2023 In die graan- en oliesaadmarkte is veevoer een van die grootste rolspelers binne die vraagspektrum. Dit is dus belangrik dat die graanmarkte voortdurend nou met die veevoermark saamwerk. Sojaboonoliekoek en veral geel­mielies word grotendeels gebruik...

Economic indicators continue to struggle

Since 2020, the global economy has been hit by two unexpected and unplanned events. The COVID-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating unforeseen situations such as oil prices trading in the negative,...

Insetkoste steeds ’n klip in die skoen vir produsente

Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2023/2024-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmispryse vanaf Oktober 2022 teen ’n sterk afwaartse tendens verhandel...

Fertiliser quality in the spotlight

In 2017 a memorandum of understanding for the funding and management of this fertiliser and lime quality monitoring project was entered into by and between the then Department of Agriculture, Forestry and Fisheries, the...

Internasionale voorrade is moontlik onder druk

15/06/2022 Suid-Afrika se graanmarkte funksioneer in ’n vryemarkekonomie. Dit beteken dat markkragte, tesame met vraag en aanbod, pryse bepaal. Die afgelope paar maande was wêreldgraanvoorrade in die kollig en tans bied kommer oor moontlike voorraadtekorte...

Hoekom verhandel mielies so ver van uitvoerpariteit?

13/04/2023 Gedurende Mei-maand van elke jaar begin die mieliebemarkingsjaar op ’n skoon bladsy. Die 2022/2023-bemarkingsjaar was vir seker vol opwinding en onvoorsiene fundamentele faktore wat die mark beïnvloed het. Met die uitbreek van die oorlog...

Hoekom styg liggingsdifferensiale vir koring weer skerp?

15/11/2023 Die woord liggingsdifferensiaal het ’n redelik negatiewe konnotasie in die Suid-Afrikaanse graanbedryf gekry, veral wanneer daar oor die koringmarkte gepraat word. Sedert die ontbinding van die koringraad in 1997 toe Suid-Afrika in ’n vryemarkstelsel...

LATEST EDITION