Die markdinamika van sojabone:China vs Brasilië en die VSA

11/07/2023 In die afgelope drie jaar het sojabone toenemend bekend geraak as ’n alternatiewe somergraangewas. Wêreldproduksie het sedert die 2021/2022-produksiejaar reeds met 13% gestyg vanaf 356,50 miljoen ton na 402,30 miljoen ton. Alhoewel die globale produksie...

Die werklike marge-effek van klimaat, inset- en uitsetpryse

Landbou verskaf die werk wat koopkrag na die plattelandse dorpe bring. Daarom voel die platteland die effek van landboupro­duksie die meeste – in goeie jare word meer ge­spandeer en in moeilike jare gaan dit...

Trekker- en stroperverkope vertoon weer goed

Insette bly ’n klip in die skoen vir alle produsente, met min maniere waarop hulle teen hierdie veranderlike kan verskans. Daar is geen ander genade as om maar op te dok sodat die volgende...

Wes-Kaap: Gemiddelde produsenteprys vir insette bepaal

Soos in enige ander besigheid is dit belangrik dat produsente voortdurend hul produksiebegrotings monitor. Die 2023/2024-produksieseisoen het in April-maand afgeskop ná maande van uiterste pryswisselvalligheid in die landbouchemiese voorsieningsketting. Herstel van die Covid 19-pandemie, gevolg...

Vooruitsigte vir grondboon- en kanolamarkte is wisselvallig

11/01/2024 Alhoewel grondbone en kanola as “kleiner” oliesade in die Suid-Afrikaanse graanmarkte beskou word, vervul dié gewasse tog ’n uiters belangrike rol vir plaaslike produsente. Hierdie gewasse word nie net plaaslik in klein maat geproduseer...

Verbeter jou GRAANBEMARKING hierdie seisoen: Deel 2

18/03/2024 Risikobestuur kan ’n uitdagende taak wees, veral wanneer markte oorheers word deur wisselvalligheid en gepaardgaande onsekerheid. In die vorige graanmark-oorsig (SA Graan/Grain Maart 2024) is markinstrumente in diepte bespreek, maar hoe kan hierdie instrumente...

KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verande­ring – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid...

LATEST EDITION