Trekkerkoop is nie perdekoop nie

Groot, blink landboumasjiene word gewoonlik geassosieer met goeie winste, maar ongelukkig is dit nie regtig waar nie. Om ’n slim besluit rakende landboumasjinerie-aankope te neem, vereis baie meer boekwerk as wat algemeen aanvaar word....

GM-vrye graanmark – Quo vadis?

Hoewel 81,7% van die totale mielie-aanplantings en meer as 90% van die totale sojaboonaanplantings in die 2019/2020-plantseisoen geneties ge­manipuleerde oftewel GM-tegnologie bevat het, is daar aanduidings dat die GM-vrye mark ’n oplewing beleef het...

Internasionale voorrade is moontlik onder druk

15/06/2022 Suid-Afrika se graanmarkte funksioneer in ’n vryemarkekonomie. Dit beteken dat markkragte, tesame met vraag en aanbod, pryse bepaal. Die afgelope paar maande was wêreldgraanvoorrade in die kollig en tans bied kommer oor moontlike voorraadtekorte...

Het kunsmisprys sy piek bereik?

Produsente gaan tans gebuk onder van die hoogste kuns­mispryse wat al ooit plaaslik beleef is. Aangesien kunsmis verantwoordelik is vir tussen 30% tot 50% van ’n produsent se insetkoste, is dit pryse wat Graan...

Hou dié geleenthede dop vir uitvoere na Afrika

11/05/2022 Wat voedselsekerheid betref, het beide wit- en geelmielies ontsaglike waarde, veral vir Afrika. Tradisioneel is witmielies minder populêr in internasionale markte, maar dit word vinnig opgekoop deur Suid-Afrika se buurlande in Afrika suid van...

Hanteerders het aandeel in topuitvoere gehad

Die uitvoer van landbouprodukte soos wyn, mielies en sitrus is een van die weinig middele wat nog positief bydra tot groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie – en die graanwaardeketting speel ’n integrale rol hierin. “Suid-Afrikaanse...

Are producers causing prices to rise?

Maize meal and sunflower oil are two of the most common items found in the pantry of a South African consumer. The consumer price index (CPI), which refers to a weighted average basket of...

Bedryf gesels oor werkbare paspoortsisteem

Binne die graanwaardeketting is daar nou al vir ’n ge­ruime tyd gesprekke en besprekings rakende ’n graanpaspoortsisteem. In die graanbedryf is dit nie iets nuuts nie – kanola en gars het reeds sisteme in...

Riglyne vir die bepaling van oesopbrengs

Oesskattings bly altyd ’n kontroversiële saak, aangesien daar ontsettend baie aspekte is wat dit kan beïnvloed. Onthou net as ’n oesskatting gedoen word, is dit daardie bepaalde punt se skatting. Indien die grond fisies...

Kunsmispryse verdubbel byna in een jaar

Tradisioneel spandeer ’n graan- en oliesadeprodusent gemiddeld tussen 30% tot 50% van sy lopende insetkoste op kunsmis. Kunsmis maak so ’n groot gedeelte van insetkoste uit dat enige prysstyging winsgewendheid drasties kan beïnvloed. Suid-Afrika is...

LATEST EDITION