Hoe vinnig bereik graan die silo’s?
Die tempo waarteen produsente hul graan aan silo’s lewer, staan bekend as die leweringstempo en is inligting wat vir verskeie rolspelers in die bedryf van belang is. Vir produsente en graanverhandelaars gee dit ’n...
Wes-Kaap: Gemiddelde produsenteprys vir insette bepaal
Soos in enige ander besigheid is dit belangrik dat produsente voortdurend hul produksiebegrotings monitor. Die 2023/2024-produksieseisoen het in April-maand afgeskop ná maande van uiterste pryswisselvalligheid in die landbouchemiese voorsieningsketting.
Herstel van die Covid 19-pandemie, gevolg...
Vooruitsigte vir grondboon- en kanolamarkte is wisselvallig
11/01/2024
Alhoewel grondbone en kanola as “kleiner” oliesade in die Suid-Afrikaanse graanmarkte beskou word, vervul dié gewasse tog ’n uiters belangrike rol vir plaaslike produsente. Hierdie gewasse word nie net plaaslik in klein maat geproduseer...
Hoekom styg liggingsdifferensiale vir koring weer skerp?
15/11/2023
Die woord liggingsdifferensiaal het ’n redelik negatiewe konnotasie in die Suid-Afrikaanse graanbedryf gekry, veral wanneer daar oor die koringmarkte gepraat word. Sedert die ontbinding van die koringraad in 1997 toe Suid-Afrika in ’n vryemarkstelsel...
Economic indicators: What happened in the past year
Since 2020, the global economy has been hit by two unforeseen and unplanned events. The Covid-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating situations never seen before, for example oil prices trading in...
Insetkoste steeds ’n klip in die skoen vir produsente
Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2023/2024-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmispryse vanaf Oktober 2022 teen ’n sterk afwaartse tendens verhandel...
Kan voëlgriep graanmarkte affekteer?
13/10/2023
In die graan- en oliesaadmarkte is veevoer een van die grootste rolspelers binne die vraagspektrum. Dit is dus belangrik dat die graanmarkte voortdurend nou met die veevoermark saamwerk.
Sojaboonoliekoek en veral geelmielies word grotendeels gebruik...
Die bitter en soet van SA se sorghummark
06/09/2023
Sorghum, ’n nisgewas in Suid-Afrika, bied talle voordele: dit is ’n glutenvrye, nie-GMO- (geneties gemodifiseerde organisme), voedsame graankos wat propvol dieetvesel is, vertering aanhelp en ’n gesonde dieet bevorder. Dit is ook voordelig vir...
Hoër olieprys en swakker wisselkoers maak vuur onder dieselprys
Vir die maand van Augustus 2023 het oliepryse gemiddeld teen $85,13/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir September 2023. Die basiese brandstofprys het in September na R14,97 gestyg vanaf...
Dié faktore kan bemarking van kanola raak
03/08/2023
Die vooruitsig vir die komende wintergraanbemarkingsjaar is steeds vir ’n goeie kanola-, gars- en koringoes – ten spyte van ’n produksieseisoen wat ’n paar onverwagse draaie geneem het.
Ook het die graanmarkte oor die laaste...