Proewe bevorder plaaslike sorghumproduksie

Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy agste seisoen. Die projek vind plaas in samewer­king met die sorghumsaadmaatskappye (Agricol, Lima Grain Zaad, Corteva en AGT Foods Africa), produsente en Graan SA. Die doel van...

Moenie die verspreiding van Russiese koringluis onderskat nie

Die Russiese koringluis (RKL) kom reeds 46 jaar lank in Suid-Afrika voor en baie dinge het sedert die eerste uitbreking van hierdie plaag in die Vrystaat verander. Tans word hierdie luisspesie in al die...

Somerdekgewasse sorg vir beter grond én diversifikasie

Dit is nie meer ongewoon om dekgewasse in die somerreënvalstreek van Suid-Afrika te sien nie. Alhoewel die gebruik van dekgewasse in rotasie­stelsels reeds goed posgevat het, is daar nog ruimte vir groei asook ’n...

Benefits of farming in partnership with nature

It is likely that you have heard or read about soil health. Also, that soil health is intricately linked to the animals – big and small – that inhabit our farmlands. Maybe you have...

Loging van voedingselemente uit grond ná nat seisoen

Na die afgelope twee goeie reënseisoene en in plekke wat bogemiddelde reënval ontvang het, ontstaan die vraag of van die voedingselemente uit die grond geloog het. (Loging is die verwydering van oplosbare stowwe.) Indien...

Seed technology aims for higher quality at lower cost

Availability of high-quality seed at affordable prices is key to improved maize productivity of smallholder farmers in South Africa. Given the vast role that maize plays in human diets in South Africa, tremendous effort...

Granulated microfine limes – superior or not?

Most regulated sources of lime and related products sold on the South African market actually have the same effect on soil pH in the long term, as long as the liming rate is corrected...

Hoe beter jy jou grond ken, hoe groter die opbrengs

Gereelde grondontleding is ’n uiters belangrike faktor in gewasverbouing en vorm die basis van grond- chemiese bestuur. Die doel is uiteindelik om die grondstatus in balans te bring om sodoende optimale opbrengs te verseker....

Pesticide behaviour in soil – adsorption, mobility and leachability

A pesticide molecule is hardly ever dispensed as a pure compound. It is mostly formulated with other substances such as solvents, stabilisers, spreaders and emulsifiers to take the molecule to the required point of...

Eenvoudige boerderyresep laai die opbrengsskaal

Die landboubedryf stel deesdae groot uitdagings en dit verg toewyding, slim planne en baie genade om sukses te behaal. So meen Hannes Bruwer van Genade Boerdery in Hopetown in die Noord-Kaap. Hy sê sy...

LATEST EDITION