SACTA LEVY – in the end producers reap the rewards

Grains, including wheat, constitute some of the most important crops in the world. Over many years investment in breeding programmes has led to the development of grain varieties boosting higher yields with specific quality...

Kan mielieplante soos waterlelies reageer?

Die 2021/2022-seisoen is weer eens ’n groot uitdaging wat reënval betref. Die voorseisoen het gepaard gegaan met goeie neerslae oor veral die Noordwes-Vrystaat met sy watertafelgronde. Die vorige jaar is ook afgesluit met goeie...

Dié kultivars beskikbaar vir koring en sojabone

Die ontwikkeling van nuwe kultivars en die navorsing daaroor is uiters belangrike komponente in die verbetering van koring- en sojaboonopbrengs onder besproeiing in Suid-Afrika. Goed aangepaste kultivars met ’n hoë opbrengs is die sleutel tot...

Moenie die verspreiding van Russiese koringluis onderskat nie

Die Russiese koringluis (RKL) kom reeds 46 jaar lank in Suid-Afrika voor en baie dinge het sedert die eerste uitbreking van hierdie plaag in die Vrystaat verander. Tans word hierdie luisspesie in al die...

Boer meer doelgerig met dekgewasmengsels

Teen hierdie tyd is die meeste produsente bewus van wat dekgewasse is en die belangrike rol wat dit in herlewingslandbou speel, maar dit is nie altyd so eenvoudig om mengsels te formuleer nie. Wanneer...

VS-sandgronde nie sondebok in aardverwarming

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat bestaan uit windgewaaide sand wat in die verre verlede op ’n eeueoue golwende kleierige oppervlak gedeponeer is. As gevolg van hierdie golwende eienskap kom tydelike watertafels algemeen voor: In...

Benefits of farming in partnership with nature

It is likely that you have heard or read about soil health. Also, that soil health is intricately linked to the animals – big and small – that inhabit our farmlands. Maybe you have...

Strategieë om grondsuurheid in BL-stelsels te beheer

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie elfde artikel in die reeks ondersoek die outeurs die...

Sensitiwiteit vir swamdoders by stamroesswam getoets

Siektes veroorsaak deur swamme kom algemeen voor op kleingrane in Suid-Afrika. Die tydige toedien van swamdoders op vatbare kultivars speel ’n belangrike rol in die voorkoming van epidemies. Verskeie faktore, soos die voorkoms van...

DRYING SOYBEANS – a good investment in high-humidity areas

It may seem strange to artificially dry a crop that normally dries in the field, but the benefits to the practice – such as reduced crop loss, more efficient use of harvesting equipment and...

LATEST EDITION