Sojabone klop mielies in nat toestande

Suid-Afrikaanse saaiprodusente word as die beste ter wêreld gereken. Die rede hoekom hulle so hoog aangeslaan word, is as gevolg van hulle aanpasbaarheid. Produsente hier het geleer hoe om aan te pas by toestande...

Meer tonne sonder om koste op te jaag

Cobus Botha van die 2HB-boerdery tussen Winterton en Bergville is aangewys as die wenner in die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling vir sojabone in die besproeiingsgebiede met ’n opbrengs van 5,58 t/ha. Die wenresultate is...

Grain sorghum diseases – its current status in South Africa

Sorghum, like any other crop, is susceptible to numerous pathogens that detrimentally impact yield and quality, affecting everything from the root to the panicle, i.e., root rot, lodging, and grain mould. Foliar diseases compromise...

Dekgewasse voordelig vir insekte in landbou-ekosisteme

Insekte is die grootste en mees diverse groep diere op aarde met ongeveer 30 ordes en sowat een miljoen geïdentifiseerde spesies. Hoewel produsente meestal net op insekte fokus wat as plae beskou word, vervul...

Beheer antraknose by bone effektief

Die swam Colletotrichum lindemuthianum veroorsaak antraknose op droë- en groenbone, wat lei tot opbrengs- en kwaliteitsverliese. Antraknose is hoofsaaklik ’n saadgedraagde siekte en simptome kan ook op die stamme, blare en peule waargeneem word. Gunstige...

Die wisselwerking tussen onkruiddoders en grond

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie negende artikel in die reeks kyk prof Charlie Reinhardt...

Aluminium toxicity – developing more resistant crops

Aluminium (Al) toxicity is a major issue for producers across the world, affecting 67% of global farmland. This problem occurs in acidic soils (pH ≤ 5,5) and hinders the growth, development, and productivity of...

Kopvrotte maak amok by mielies

Die afgelope produksieseisoen is ge­kenmerk deur oormatige reënval en mieliegraan wat besmet is met drie ekonomies belangrike kopvrotte: Fusarium veroorsaak deur Fusarium verticillioides, Gibberella (ook genoem pienk vrot) veroorsaak deur die Fusarium graminearum-spesiekompleks en...

Hoe verander grondchemie met presisiepraktyke?

Die gebruik van presisiestelsels vir grondchemiereg­stellings in Suid-Afrikaanse boerderye is reeds ’n gevestigde praktyk. Sommige produsente is al in hul tweede of derde siklusse van regstellings op dieselfde grond. Dit is interessant om terug...

Bewaringslandbou: Só reageer kanola op stikstofbemesting

Die oorgrote meerderheid kanolaprodusente in die Wes-Kaap pas reeds vir jare sekere aspekte van bewaringslandbou in hul boerderystelsels toe. Bewarings­landbou behels die toepassing van sekere basiese beginsels, naamlik so min as moontlik grondversteu­ring, die...

LATEST EDITION