Streeksvergaderings sorg vir waardevolle bydraes van produsente

Soos elke jaar het 2020 teen ’n geweldige spoed afgeskop. Graan SA se beleid bepaal dat daar in elke streek ’n vergadering gehou word voor Kongres. Die Kongres vind vanjaar plaas op 4 en...

As vetkerse verlep

March 2016 Beste Grootneef, Die droogte en hitte maak vanjaar van mens en dier ‘n olyfboom. Jy moet diep delf om te oorleef. Selfs die vetkerse staan en verlep. Toe ek vanmiddag by die huis instap, staan...

VSA-ervaring goed vir jong produsente

Al hoe meer jong Suid-Afrikaners sprei hulle vlerke op soek na werksgeleenthede oorsee. Dit is veral in Amerika waar daar in landbou vele geleenthede is. So vertel Dillon de Vries, ’n jongman van Secunda, wat...

Wat het van ons land geword?

July 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit nou die aand in die nuusateljee in Pretoria en wag vir die nuusleser in Johannesburg se onderhoud met my. Die hoofnuus gaan oor ons president se behuising...

Monitoring indicates improved quality over years

A memorandum of understanding for the funding and management of the 2019 fertiliser and lime quality monitoring project was entered into by and between the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (now Department of...

Wat staan ons te doen?

November 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die vroeë reën in die noorde laat ‘n mens sommer effe skuldig voel as jy dink aan die Wes-Kaap wat elke dag wonder hoe hulle damme vol gaan word...

Ta’ Rose

December 2018 Beste Grootneef Die jaar het met goue sonstrale oor die stoeptrap gegly: Soggens en saans, 365 meetsnoere uitgedeel. Die nuwe jaar is ’n halwe nag weg, met die Aandster wat vanaand helder oor die Vrystaat-vlaktes...

Agriculture can change SA

To state that Johan Kriel, former development coordinator of the Grain SA Farmer Development Programme, has a heart for agriculture, is an understatement. Agriculture is his life. After having to sell their family farm...

Skills training gains traction

Vocational training and artisan development are often overlooked by students and parents who contend that the academic route offers better prospects for the future. With the current focus on strengthening agricultural value chains and investing...

What are we to do?

November 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The early rains in the north makes one feel somewhat guilty when you think of the Western Cape where people are wondering daily how their dams are going to...

LATEST EDITION