Noukeurige onderhoud verbeter opbrengs

Die uitsluitlike doel van ’n planter is om saad en kunsmis teen ’n bepaalde hoeveelheid en diepte eweredig oor ’n land te versprei. Aangesien dié implement tydens planttyd die oespotensiaal van ’n land bepaal,...

SA Graan/Grain March 2021

Click here for the eBook

Stikstof kan mielies maak of breek

My mielies is geel! Wat kan die probleem wees? Die maklike antwoord is dat die grond nat is en dat die stikstof geloog het. Die waarheid is dat die stikstof wel kon loog. Loging is...

Bemesting van dekgewasse – ’n holistiese benadering

Dekgewasse vorm ’n integrale deel van bewarings­landbou. Die bestuur en benutting daarvan is belangrik vir die herstel en ontwikkeling van die natuurlike omgewing waarin geboer word. Elke produsent sal moontlik sy eie doelwitte en gebruike...

SA Graan/Grain September 2020

Click here to read September edition online Click here for the eBook

Verander grond om droogte te kan verdra

“Get water in, keep the water in, get the water out.” Dit is die beginsel wat toegepas moet word om grond teen droogtes te beskerm, meen Dale Strickler, ’n besoeker aan die Ottosdal No-Till-klub...

Grondonteiening – Agri SA se hoofbesware teen wetsontwerp

Vroeg in Desember 2020 is die sesde weergawe van die nuwe Onteieningswetsontwerp gepubliseer vir openbare kommentaar. Lede van die publiek het kans tot 10 Februarie om te reageer. Die eerste poging was twaalf jaar gelede...

OFM NAMPO Park Kersmark – aansoek vir stalletjies nou oop

Graan SA het besluit om vanjaar voort te gaan met reëlings vir sy OFM NAMPO Park Kersmark wat beplan word vanaf 24 – 27 November 2021 op NAMPO Park buite Bothaville. Elke NAMPO-uitstaller wat voel...

Noordwes-Vrystaat – Dié sandgronde kwesbaar vir verdigting

Een van die hoekstene van bewaringslandbou is die beginsel van minimum grondversteuring in die verbouing van gewasse. Die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO), wat bewaringslandbou promoveer en bevorder, het ’n baie...

Taking the agricultural value chain into the future

At the 2017 Grain SA Congress, Prof Ferdi Meyer of the Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) told delegates that a continuous analysis of the agricultural sector is necessary for producers to identify...

LATEST EDITION