Om ’n droom te leef

Beste Grootneef Ek gesels verlede week met ’n bekende radioman met ’n helder en soepel Engelse aksent. ’n Stem wat die handelsmerk van verskeie radiostasies en TV-programme geword het. Jy kan maar sê, ’n Engelse...

‘To become remarkable, you must hold yourself accountable’

Clifford Mthimkulu (32) believes that if you want to farm, you have to be passionate, determined and willing to work hard – otherwise you won’t succeed. “To become remarkable, you must hold yourself accountable,’...

Die kavalkade

Beste Grootneef In die ou dae is daar net voor die een-uur-nuusbulletin smiddae op Radio Suid-Afrika noodberigte uitgesaai. Die meeste van dié noodberigte het gehandel oor mense wat op reis was en dan versoek is...

Leonardo

Beste Grootneef Soms gebeur dit dat ’n besonderse mens die moeilikste van omstandighede oorwin om vir eeue daarna nog vir hul grootsheid onthou te word. Een so ’n persoon wat – ten spyte van die gebroke...

Die lelie

Beste Grootneef Die ander dag kry ek ’n lekker gesels-WhatsApp van ousus wat in die vreemde wêreld van Ras al Khaimah woon. In die boodskap word vertel dat die temperatuur halfses die oggend al die...

‘Don’t wait for others, DO IT YOURSELF’

The American writer, speaker and success coach, Jen Sincero, said: ‘If you are serious about changing your life, you’ll find a way. If you are not, you’ll find an excuse.’ Paul Motlokoa (50) who...

Hiroo Onoda se oorlog

Beste Grootneef Die nasionale klagverskaffer het oor die afgelope maande die hele volk aan die raai gehad met sy ske­dules vir beurtkrag. Gelukkig is die mens nes die donkie, ’n wonderlike ding – om by...

Willem inspireer sy gesin om ook te wil boer

Julie se held: Willem van Zyl Karen van Zyl van die Noord-Kaap se held is haar hardwer­kende man, Willem (58), ’n bona fide-boer op die plaas Nooitgedacht in die Orania-distrik. “Willem se hart klop warm...

Om opsy te staan

Beste Grootneef Ou Neef, ons leef ’n nuwe, wilde woordeboek – met begrippe wat daagliks tot ons taal en bestaan gevoeg word. Vat nou byvoorbeeld safe distance. Blesbokke verstaan die ding van safe distance heeltemal. Probeer...

Die laaste bladsy

Beste Grootneef Die laaste bladsy van die almanak hang aan ’n repie. Al die verjaarsdae, veilings, troues en komiteevergade­rings is verby. So drup die jare se sandkorrels een vir een deur elkeen se uurglas, met...

LATEST EDITION