Om faf te gaan
Beste Grootneef
Die jaar snel met ’n spoed ten einde na die dubbeldoor van 2020. Waarheen is al die tydkorrels wat deur 2019 se uurglas geval het?
Ou Neef, Faf het vanjaar vir ons hope vreugde...
SUCCESS BEGINS WITH THE FIRST STEP
Colin Powell, an American statesman, diplomat, and army officer, once said: ‘A dream doesn’t become a reality through magic; it takes sweat, determination, and hard work.’ Mandla Enos Nkosi (52), a finalist in the...
Die doppie
Beste Grootneef
Die doppie staan al ’n week op my lessenaar. Nou en dan word dit liggies tussen die vingers geroer en teen die lig betrag. Vir die fynproewer ontsluit dit geure van kordiet, tentseil...
Ons wou so graag die beste wees
Beste Grootneef
Ons wou so graag die beste wees. Kan jy nog so ver terug onthou, ou Neef? Hier en daar was daar briljante oomblikke wat ons in die oë van die wêreld mooier, slimmer...
George Hutchinson
Beste Neef
George Hutchinson was kiertsregop, grys en waardig.
Ons eerste ontmoeting was op die lughawe van Harare. Die vlug was op tyd – en alles mooi en netjies. Maar die vraag van Air Zimbabwe se...
MENTORSHIP IS REWARDING
Two of the category winners in the Farmer of the Year competition hailed from the Mbombela office where Jerry Mthombothi (61) is PGP’s regional development manager. Jerry was very excited when his mentee, Jim...
Farming is life
Lona Kobu (42) may only farm on a small piece of land, but she does not see herself as a ‘small farmer’. After completing her school career, she worked in the mining industry, but...
Landbouchemie: regulatoriese ontwikkelinge, internasionale pryse en plaaslike markrealiteite
GEWASBESKERMINGSMIDDELS SPEEL ’N ONMISBARE ROL IN MODERNE GRAANPRODUKSIE DEUR PRODUSENTE TE HELP OM OPBRENGSTE TE BESKERM, RISIKO TE BESTUUR EN VOEDSELSEKERHEID TE ONDERSTEUN.
Die landbouchemiese bedryf funksioneer egter in ’n komplekse omgewing waar internasionale markkragte,...
Market reflects cautiousness despite expected record crop levels
THE SALES OF AGRICULTURAL MACHINERY ARE OFTEN REGARDED AS AN INDICATOR OF PRODUCER CONFIDENCE IN THE AGRICULTURAL SECTOR. WHEN COMMODITY PRICES ARE FAVOURABLE, PRODUCTION PROSPECTS ARE POSITIVE, AND PROFITABILITY IMPROVES, PRODUCERS ARE GENERALLY MORE...
Die volmaan
Beste Grootneef
Tyd vloei verby met die son en planete in ’n ewige vlug deur die ruimte. Met die aarde aan die draai al om sy eie as word dag en nag in gelyke maat...















