Die pypvanger
Beste Grootneef
Soms word maklike keuses moeilik gemaak. Die “prez” se onlangse rit op ’n oorvol voorstedelike trein wat met beurtkrag vasgeval het, het gewys hoe moeilik ’n maklike keuse soms kan wees. Want so...
Agriculture can change SA
To state that Johan Kriel, former development coordinator of the Grain SA Farmer Development Programme, has a heart for agriculture, is an understatement. Agriculture is his life. After having to sell their family farm...
Farming is not a job, it’s a lifestyle
Farming is not seen as a glamorous job. There is no fixed monthly salary, no company pension or paid holidays and the farmer is at the mercy of nature’s elements. So, why would someone...
Ter sake | On the agenda
A monthly SA Graan/Grain feature with important dates, multimedia links, Grain SA diary events as well as current grain-related news bits.
Tant Siena
Beste Grootneef
AG Visser het toentertyd die volgende gevleuelde woorde uit ’n pen laat vloei:
“As ou tant Siena straat op loop
Om antipon of spek te koop,
Sê dié wat pad maak: Dank die Heer!
En sit hul...
Die doppie
Beste Grootneef
Die doppie staan al ’n week op my lessenaar. Nou en dan word dit liggies tussen die vingers geroer en teen die lig betrag. Vir die fynproewer ontsluit dit geure van kordiet, tentseil...
Ter sake | On the agenda
A monthly SA Graan/Grain feature with important dates, multimedia links, Grain SA diary events as well as current grain-related news bits.
Die mense wat agterbly
Beste Grootneef
Anderdag stop ek in ’n klein dorpie in die Noordoos-Vrystaat om diesel in te gooi. Die “Welkom in ...”-bordjie is so geroes dat die plek se naam moeilik leesbaar is. Die stukkie teerpad...















