SA Grain September 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Vooruitsigte vir die somerreënvalgebiede

September 2017 Cobus Olivier, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Soos die winter tot ‘n einde kom, skuif die fokus in terme van reënval en temperatuur weg vanaf die suid-westelike winterreënvalgebiede na die lente- (meestal suidelike en oostelike kusgebiede) en somer- (noord-oostelike binneland) reënvalgebiede. Voorspellings strek tans tot en met Desember hierdie jaar en daarom kan ons […]

The changing of a season

September 2017 Jannie de Villiers, CEO I always did and still enjoy those parts of my job related to agriculture and economy considerably more than the political part. From where I sit, I can, however, report that politics is not in a good place currently. The basic fundamental requirements for a healthy democracy are increasing the […]

Plaaslike wêreldklas tegnologiesentrum verbeter kultivarteling in Afrika

September 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Die R100 miljoen Afrika-streektegnologiesentrum naby Delmas waarin DuPont Pioneer in 2013 begin investeer het, kan vergelyk word met ander wêreldklas DuPont tegnologiesentrums in die VSA, Brasilië, Indië en China. Dié sentrum, wat amptelik in Mei vanjaar geopen is, is een van die grootste investerings ten opsigte van navorsing en ontwikkeling […]

Op las

September 2017 Beste Grootneef Die ruilvoet loop vanjaar met so ‘n effense gout in die groottoon. Na al die swoeg en sweet, is daar nie veel van ‘n reserwe vir die nuwe seisoen nie. Ou Neef, in die jaar van oorvloed, is dit meet en pas om gelyk te breek. Met ‘n mielieprys van R1 950, kos […]

I salute the grain producers of South Africa – Chris Sturgess, former director: Commodity Derivatives, JSE

September 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor After nearly 20 years at Safex, Mr Chris Sturgess (44) former director: Commodity Derivatives at the JSE, handed over the reins to Mr Raphael Karuaihe at the end of June this year. About this decision to move on, he says the follow­ing, ‘There comes a time when you need to […]

Feeding the world

September 2017 Hanlie du Plessis, SA Graan/Grain contributor Hunger not only affects the stomach, it also has direct influence on the development of children all over the world – physically as well as mentally. Too many men and women across the world struggle to feed their children a healthy meal every day. Out of the 795 million […]

Die verandering van ‘n seisoen

September 2017 Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder Ek geniet nog altyd die gedeeltes van my werk wat te doen het met landbou en ekonomie aansienlik meer as die politieke deel. Wat ek wel vanwaar ek sit kan rapporteer, is dat die politiek tans nie op ‘n goeie plek is nie. Die basiese fundamentele vereistes vir ‘n […]

Winsgewendheid – beplan deeglik vir die nuwe seisoen

September 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die seisoen, wat gekenmerk is deur uitnemende produksiesyfers en verskeie somergraanrekords wat gespat het, staan einde se kant toe. Dit raak alweer tyd vir produsente om te begin beplan vir die nuwe seisoen – met verskeie uitdagings wat die produsente steeds in die gesig staar. Uitdagings […]

Winsgewende mielieproduksie feitlik onmoontlik teen huidige lae mieliepryse

September 2017 Petru Fourie, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Die huidige seisoen se rekordmielie-oes plaas geweldige druk op mieliepryse wat winsgewende mielieproduksie die komende seisoen feitlik onmoontlik maak. Daar heers kommer oor ‘n groot aantal graanprodusente se finansiële stand, want dié lae pryse volg nadat produsente vir twee seisoene lank met geweldige droogtetoestande gekonfronteer is […]

My mielies val om: Hoekom?

September 2017 Nico Barnard, landboukundige, Pannar Saad Teen dié tyd het die meeste produsente al klaar hul mielies gestroop. Amper elke produsent het ‘n land of twee waar die mielies omgeval het. Gewoonlik is dit net kolle wat omval, maar dié jaar sien ons sommer met tye ‘n hele blok mielies wat plat lê. Gesonde […]

Koring- en mielietariefberekenings metodiek deur ITAC hersien

September 2017 Dr Dirk Strydom, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die invoertariewe was vir meer as twee jaar ‘n besprekings­punt op die meeste agendas en is tydens verskeie geleenthede in die media bespreek. Na ‘n baie lang tyd van onsekerheid en oneffektiwiteit in markte – veral die koringmark – het die regering die nuwe […]

Jou boerderybesigheid en die pad vorentoe

September 2017 Marius Volschenk, streekbestuurder: Kleinhandel- en Besigheidsbanksake Noord-Vrystaat, Nedbank en Willem de Jager, streekbestuurder: Landbou Vrystaat, Nedbank Die Suid-Afrikaanse landbousektor is heel waarskynlik die afgelope twee tot drie jaar deur die mees uitdagende pe­riode in sy geskiedenis. Weersomstandighede was uit­er­aard ‘n groot bydraende faktor. Boonop het Suid-Afrika tans een van die grootste mielie-oeste ooit, […]

Hoe vaar die plaaslike kunsmisbedryf in die internasionale arena?

September 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Kunsmis as produksie-inset maak tussen 30% en 50% van ‘n graanprodusent se lopende produksiekoste uit. Grane en oliesade maak ook meer as 50% van die land se plaaslike kunsmisverbruik uit. Verder word meer as 80% van die plaaslike vraag, of sowat 1,9 miljoen ton, se kunsmis die […]

Graan SA pak sorghumkultivarproewe aan

September 2017 Petru Fourie, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Graan SA, in samewerking met die sorghumsaadmaatskap­pye (Pannar, K2Agri, Agricol en Sensako), is in die tweede jaar van sy sorghumkultivarproefprojek. Die doel van die projek is om die winsgewendheid en volhoubaarheid van sorghumproduksie in Suid-Afrika te bevorder deur die aanpasbaar­ste kultivar vir elk van die produksiegebiede […]

Die effek van wisselbou op die opbrengs van mielies en ander gewasse

September 2017 Sakkie Koster, agronoom, Pioneer HiBred Wisselbou het oor ‘n aantal jare getoon dat dit ‘n voordeel vir albei gewasse in die wis­selboustelsel inhou en dit daarom ekonomies beter presteer as ‘n monokultuurstelsel. Gewoonlik is die gewas se wortelstelsel in ‘n wisselboustelsel betreklik skoner met minder vlekke op die wortels as in ‘n monokultuurstelsel. […]

Bemarkingsmoontlikhede om te oorweeg

September 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die vorige deel van die reeks het gehandel oor die risiko’s wat produsente in ag moet neem wanneer hulle bemarkings- en verskansingsbesluite neem. Hierdie risiko’s strek vanaf prys- en produksierisiko tot en met finansiële risiko, met meer spesifieke verwysing na kontantvloeirisiko. Dit is vir produsente belangrik […]

Yield loss associated with northern corn leaf blight – is it that bad for all cultivars?

September 2017 Dr Maryke Craven, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Northern corn leaf blight is probably the most widespread leaf disease on maize in South Africa. It tends to be especially severe in the eastern parts of the country, e.g. KwaZulu-Natal and Mpumalanga. It is also common and causes serious yield losses, even in the drier western […]

Wheat rusts continue to evolve: New leaf rust races detected in Western Cape

September 2017 Drs Tarekegn Terefe, ARC-Small Grain, Bethlehem, Willem Boshoff and Prof Zakkie Pretorius, University of the Free State Leaf rust, stem rust and stripe rust are important fungal diseases of wheat in South Africa. Stem rust and leaf rust common­ly occur on dryland wheat in the winter rainfall wheat growing regions such as the […]

The importance of insect rearing

September 2017 Elrine Strydom, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Food security is a great concern with the growing global population, which in turn demanded an increase in food production. Because of this high demand, the impact that insect damage has on crop production needs to be reduced. To produce food of high quality and quantity it is […]

The effect of CA on insects and ecosystem services

September 2017 Heidi Meyer and DR Annemie Erasmus, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Conventional agriculture practices such as continuous tillage lead to the disruption of soil structure and loss of fertile top soil, resulting in a reduction of soil productivity. Conservation agriculture (CA) is recognised as a way to combat soil deterioration brought on by conventional cultivation. […]

Target-site resistance in wild oats

September 2017 Hestia Nienaber and Dr Scott Sydenham, ARC-Small Grain, Bethlehem Wild oats (Avena fatua) is a cosmopolitan grass-type weed that is able to grow over a wide spectrum of conditions, rendering it one of the worst agricultural weeds in the world. It is a serious weed in grain crops. The problem with wild oats is […]

Sit die natuur se boelies op hul plek met effektiewe onkruidbeheer

September 2017 Dr Maryke Craven, Marlene van der Walt en dr Jeanetta Saayman-du Toit, LNR-Graangewasse, Potchefstroom “After a walk, Swiss engineer George de Mestral observed burs from common burdock (Arctium minus) stuck to his woolen pants and his dog’s fur. A few years later he patented Velcro, an invention inspired by the weed.” Só het selfs onkruide ‘n […]

Sclerotinia stem rot on soybean in South Africa

September 2017 LIEZL VAN DER HOVEN and PROF JACQUIE VAN DER WAALS, Department of Plant and Soil Sciences, University of Pretoria and DR MARIETTE TRUTER, ARC-Vegetable and Ornamental Plants, Roodeplaat Sclerotinia sclerotiorum is a fungus that feeds on soybean tissue, causing stem rot of soybean. This fungus is found all over the world and it has […]

Procedures in the diagnosis of plant diseases: The path to effective control measures

September 2017 Drs Adrian Abrahams and Belinda Janse van Rensburg, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Plant health problems usually arise from a variety of abiotic (environmental factors such as cold, heat, salinity, drought) and biotic (plant pathogens causing diseases and insects damaging the plant) stress factors. Unfortunately, the visual symptoms of these health problems are often similar. […]

Onkruide: Meesters in winsvernietiging – ervaar jy dit ook so?

September 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Bewerkings-, bemestingspraktyke en kultivarprestasie is gewoonlik van die aspekte wat druk deur produsente bespreek word. Dit is beslis belangrik, maar onkruidbeheer haal normaalweg min gesprekke. As dit bespreek word, sal die gesprek gewoonlik net oor die prys handel en die werking van die produkte sal nie naastenby soveel aandag kry […]

Onkruid se weerstand teen onkruiddoders – dít is hoe groot die probleem in ons somerreënvalstreek is

September 2017 Dr Charlie Reinhardt, dekaan van die Villa Academy, buitengewone professor in onkruidwetenskap aan die Universiteit van Pretoria en buitengewone professor in die Departement Agronomie, Stellenbosch Universiteit Die geskiedenis van onkruiddoderweerstand in Suid-Afrika is in vele opsigte soortgelyk aan die ontstaan en ontwikkeling van hierdie enorme probleem in verskeie dele van die wêreld. Tipies […]

Noordelike mielieblaarskroei-infeksievlakke in Potchefstroom-area geëvalueer

September 2017 Dr Maryke Craven, prof Bradley Flett en Dirk Bruwer, LNR-Graangewasse, Potchefstroom ‘n Effektiewe beheerstrategie vir verskeie plantsiektes sluit die gebruik van ‘n verskeidenheid basters in, waarvan sommige – indien nie almal van hulle nie – die een of ander graad van weerstand teen die dominante siekte wat in die spesifieke omgewing voorkom, moet […]

Molecular differentiation between South African Russian wheat aphid biotypes – with a twist…

September 2017 Drs Scott Sydenham and Vicki Tolmay, ARC-Small Grain, Bethlehem Crop pests have plagued producers since the infancy of agriculture. It has recently been predicted through extensive modelling that most agriculture regions of the world will reach pest saturation point by 2050. Third on the top ten list of diseases and pests expected to […]

Hoe om die Afrika-mieliestamboorder meer doeltreffend te beheer

September 2017 Dr Annemie Erasmus, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Die Afrika-mieliestamboorder, Busseola fusca (Foto 1), is een van die mees ekonomies-belangrike insekplae op mielies in Afrika. Hierdie stamboorder kan tot ‘n 100% oesverlies tot gevolg hê as infestasievlakke hoog is. Daar is daarom ‘n voortdurende soektog na hoe om hierdie plaag te beheer. In Suid-Afrika maak ons gebruik van […]

Gasheerweerstand teen knopwortelaalwurms in plaaslike sojaboonkultivars

September 2017 Dr Driekie Fourie en Akhona Mbatyoti, Geïntegreerde Plaagbestuur, Noordwes-Universiteit en Annelie de Beer, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Knopwortelaalwurms is wyd verspreid en is ‘n groot uitdaging in plaaslike sojaboon­produksiegebiede. Die dominante knop­wortelaalwurmspesies wat wortels van sojabone en ander wisselbougewasse aanval en oesverliese veroorsaak, is Meloidogyne incognita en Meloidogyne javanica. Hierdie twee spesies kom as enkel of gemengde bevolkings […]

Eenjarige plante met natuurlike weerstand kortwiek aalwurms

September 2017 Dr Sonia Steenkamp, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Zacharias Janssen en sy seun was Hollandse brilmakers wat in die 16de eeu geleef het. Die twee brilmakers het ‘n bietjie met lense rondgespeel en in 1590 die heel eerste mikroskoop ontwikkel. Skielik kon ons ‘n onsigbare wêreld sien – wat ons nie geweet het bestaan nie. Anton […]

Bestuur en voorkoming van wegdrywing van landbouchemiese middels

September 2017 Gerrit van Vuuren, hoof tegniese adviseur, Villa Crop Protection Met die nuwe somergewas­produksieseisoen op hande, is dit belangrik dat daar opnuut besin word oor wegdrywing (drift) van landbouchemiese middels na nie-teikenareas tydens toediening. Dit is ver­al belangrik dat sekere wanpersepsies rakende wegdrywing aangespreek word aangesien dit juis, byvoorbeeld in die geval van kalm […]

Subsistence to Abundance – landboubesighede en hul betrokkenheid by opheffing

September 2017 HANLIE DU PLESSIS, SA Graan/Grain medewerker Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP), of Visie 2030 soos wat dit ook bekend staan, is daarop gemik om armoede uit te skakel, ongelykheid te verminder en voedselseker­heid teen 2030 te bewerkstellig. Ons reënboognasie het in 2012 met ongekende eenstemmigheid die plan aanvaar. Die landboubesigheidsektor het ook dadelik te kenne gegee […]

Our 2017 Farmer of the Year finalists are…

September 2017 HANLIE DU PLESSIS, SA Graan/Grain contributor The celebration of success overshadows the challenges that were encountered along the way to get there. Farming is hard and challenges are plenty, but these seem to be all forgotten as soon as the farmers can celebrate their successes. Nearly 20 years ago, the Farmer Development team of Grain […]

2017 Graanprodusent van die Jaar-finaliste… Almal is dit eens: Dit is vasbyt in dié tyd!

September 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Die 2017 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar het ons weer kruis en dwars deur die land geneem en die opwinding wat dié besoeke gepaard gaan, het nie teleurgestel nie. Die paneel van beoordelaars het ietwat later by die genomineerde graanprodusente besoek afgelê en het hierdie jaar op […]

Om geld te maak

August 2017 Beste Grootneef ‘n Wyle terug stop Buurman voor die Handelshuis in onse dorpie. Agter sy bakkie in gelid gehaak, is ‘n karavaan en ‘n boot. Sy mooi, nuwe vrou vooruitstrewend langs hom, ‘n klippie van Cullinan skitterend aan die linkerhand. “En dié trein, Buurman?” vra ons ander belangstellend vanaf die Handelshuis se stoep. […]