Optimaliseer die bestuur van Ramenas deur sleutelkenmerke

Ramenas (Raphanus raphanistrum) is deel van die Brassica-familie of mosterdsoorte. Dit kom oorspronklik vanuit Noordwes-Europa en Asië. Raphanus beteken “vinnige verskyning” in Grieks, wat baie beskrywend is van hierdie probleemonkruid. Uitkenning Foto 1 tot Foto 7...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 9: Grondwater (i)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Die interaksie van water...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 7: Withondebossie (White goosefoot)

Jong withondebossie. Volwasse plant en groenhondebossie (inlas). Blom-are en blinkswart sade (inlas). Wit wollerige skynsel en rooi-pers stingels. Wetenskaplike naam: Chenopodium album Afrikaanse naam: Withondebossie, bloubossie, hondepisbossie, seepbossie of varkbossie Engelse naam: White goosefoot, fat hen, wild spinach Kort beskrywing Hondebossie is ‘n eenjarige, veelvertakte,...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 25: Tef (Eragrostis tef)

Hierdie artikel is die 25ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe van die grond...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 3: Wildehawer (Wild oats)

Wildehawer-kroonkaffies en saad (inlas). Avena-saailing. ‘n Wildehawerhalm (regs) langs ‘n koringaar (links). Die volwasse plant met blaartongetjie van blaarskede (inlas). Wetenskaplike naam: Avena fatua Afrikaanse naam: Gewone wildehawer Engelse naam: Common wild oats Kort beskrywing Wildehawer is ‘n eenjarige gras (eenjarig = gaan deur...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 22: Akkerboon (Vigna unguiculata)

Hierdie artikel is die 22ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 11: Voersorghum (Sorghum spp.)

Hierdie artikel is die 11de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 21: Fluweelboon (Mucuna pruriens L.)

Hierdie artikel is die 21ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 11: Radiatorbossie

Saailing. Volwasse radiatorbossie. Digte stand van radiatorbossies. Blommetjie, vrugpluis en saad. Wetenskaplike naam: Senecio consanquineus Afrikaanse naam: Radiatorbossie, Hongerbos-Senecio Engelse naam: Ragwort, Starvation Senecio Kort beskrywing Plante is heldergroen, vertakte, halfkruidagtige bossies en groei regop tot ‘n hoogte van ongeveer 80 cm. Stingels is...

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die...

LATEST EDITION