Tydigheid verhoog effektiwiteit en doeltreffendheid – 2018 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

In die Swellendam-omgewing boer mnre Johan en Dirkie van As. Hierdie twee dinamiese broers boer met koring, gars en kanola asook met Merino-skape wat op lusern loop. Dié kombinasie maak dit moontlik om ’n...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 20: Lablab (Lablab purpureus L., Dolichos lablab...

Hierdie artikel is die 20ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 1: Inleiding

Die ekonomiese waarde, landbou- en grondbewaringsvoordele van aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksie in gewasproduksiestelsels word dikwels onderskat en is nie goed gekwantifiseer nie. Die enorme druk op gewasproduksiegebiede om konsekwent op ’n volhoubare manier gewasse van...

05/02/2019Winsgewendheid: Hoe vergelyk gewasse oor tyd?

Die winsgewendheid van die graanbedryf is een van die aspekte wat veral die afgelope drie tot vier jaar dikwels in die kollig was. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die moeilike omstandighede en onsekerhede...

The Corner Post Featuring: Soois Scheepers

When discussing the difference between mentorship and coaching, Mr Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, said: ‘A coach has his own game plan and tells you what to do to achieve his goals....

Engaging the youth: Farmers and consumers of tomorrow

The youth are the future. The youth of today could be our ambassadors and future influencers of tomorrow. We should not overlook the opportunity to engage and collaborate with them. The Grain SA Schools Programme ‘We...

Do it with passion or not at all – 2018 Grain SA/Absa/John Deere Financial...

In a blog published on 26 May 2018 on https://www.quora.com/No-one-wants-to-become-a-farmer-Why, the question was asked: Why does no-one want to become a farmer? One of the responses came from a former agricultural student who said...

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die...

LATEST EDITION