Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 12: Hawer (Avena sativa)

Hierdie artikel is die 12de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 25: Tef (Eragrostis tef)

Hierdie artikel is die 25ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe van die grond...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 11: Voersorghum (Sorghum spp.)

Hierdie artikel is die 11de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 18: Wieke (Vicia spp.)

Hierdie artikel is die 18de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 2: Oulandsgras (Eragrostis curvula)

Hierdie artikel is die tweede in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-weiding-rotasie speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 8: Grondsuurheid

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks om hierdie hulpbron uit te lig. In hierdie...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 7: Withondebossie (White goosefoot)

Jong withondebossie. Volwasse plant en groenhondebossie (inlas). Blom-are en blinkswart sade (inlas). Wit wollerige skynsel en rooi-pers stingels. Wetenskaplike naam: Chenopodium album Afrikaanse naam: Withondebossie, bloubossie, hondepisbossie, seepbossie of varkbossie Engelse naam: White goosefoot, fat hen, wild spinach Kort beskrywing Hondebossie is ‘n eenjarige, veelvertakte,...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 22: Akkerboon (Vigna unguiculata)

Hierdie artikel is die 22ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 8: Lusern (Medicago sativa)

Hierdie artikel is die agtste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in BL-gebaseerde gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 10: Skraalhans (Fleabane)

Tipiese bloeiwyse van Conyza spp. Saad van die Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Wetenskaplike naam: Conyza spp. Afrikaanse naam: Conyza bonariensis: Kleinskraalhans, armoedskruid Conyza canadensis: Kanadese skraalhans, armoedskruid Conyza sumatrensis: Vaalskraalhans Engelse naam: Conyza bonariensis: Flax-leaf fleabane Conyza canadensis: Horseweed fleabane, fleabane Conyza sumatrensis: Tall...

LATEST EDITION