05/02/2019Winsgewendheid: Hoe vergelyk gewasse oor tyd?

Die winsgewendheid van die graanbedryf is een van die aspekte wat veral die afgelope drie tot vier jaar dikwels in die kollig was. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die moeilike omstandighede en onsekerhede...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 9: Babala (Pennisetum glacun)

Hierdie artikel is die negende in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in BL-gebaseerde gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 14: Serradella (Ornithopus species)

Hierdie artikel is die 14de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in BL-gebaseerde gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 4: Die kleiminerale

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. In hierdie artikel in die reeks bespreek ons die vernaamste kleiminerale wat in grond voorkom. Primêre...

Sojaboonbedryf hou beplanningsessie

Suid-Afrikaanse produsente het hulself die afgelope dekade uitstekend in die verbouing van sojabone begin kwyt. Dit het onder meer ’n onmisbare wisselbougewas in baie saaiboerderye geword, produksie het die afgelope vyf jaar verdubbel en...

Dekgewaskeuses vir die winterreënvalstreek

Wat is ’n dekgewas en hoekom sou ’n produsent dit wou plant? Dekgewasse is maar net ’n enkele gewas of ’n kombinasie van gewasse (Foto 1) wat geplant word om ’n sekere doel te...

The unfolding debate around expropriation without compensation

This past year since the election of President Cyril Ramaphosa as ANC leader and his subsequent ascent to the country’s highest office, has been a difficult one for the agricultural industry in South Africa. The...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 11: Radiatorbossie

Saailing. Volwasse radiatorbossie. Digte stand van radiatorbossies. Blommetjie, vrugpluis en saad. Wetenskaplike naam: Senecio consanquineus Afrikaanse naam: Radiatorbossie, Hongerbos-Senecio Engelse naam: Ragwort, Starvation Senecio Kort beskrywing Plante is heldergroen, vertakte, halfkruidagtige bossies en groei regop tot ‘n hoogte van ongeveer 80 cm. Stingels is...

Tydigheid verhoog effektiwiteit en doeltreffendheid – 2018 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

In die Swellendam-omgewing boer mnre Johan en Dirkie van As. Hierdie twee dinamiese broers boer met koring, gars en kanola asook met Merino-skape wat op lusern loop. Dié kombinasie maak dit moontlik om ’n...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 10: Skraalhans (Fleabane)

Tipiese bloeiwyse van Conyza spp. Saad van die Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Rosetvorms van verskeie Conyza spp. Wetenskaplike naam: Conyza spp. Afrikaanse naam: Conyza bonariensis: Kleinskraalhans, armoedskruid Conyza canadensis: Kanadese skraalhans, armoedskruid Conyza sumatrensis: Vaalskraalhans Engelse naam: Conyza bonariensis: Flax-leaf fleabane Conyza canadensis: Horseweed fleabane, fleabane Conyza sumatrensis: Tall...

LATEST EDITION