GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 13: Grondlug

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Omdat plantwortels respireer, is die hoeveelheid lug in die grond uiters belangrik. Ingeligte bestuur van...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 2: Oulandsgras (Eragrostis curvula)

Hierdie artikel is die tweede in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-weiding-rotasie speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 10: Grondwater (ii)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Die beweging van water in...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 3: Smutsvingergras (Digitaria eriantha)

Hierdie artikel is die derde in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas-en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 23: Raap (Brassica rapa L.)

Hierdie artikel is die 23ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 5: Witbuffelsgras (Panicum maximum)

Hierdie artikel is die vyfde in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 5: Fisiese grondeienskappe (3)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Hierdie is die derde...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 16: Bahiagras (Paspalum notatum)

Hierdie artikel is die 16de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 10: Babala (Pennisetum glacun)

Hierdie artikel is die tiende in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in BL-gebaseerde gewas-aangeplante weidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 18: Wieke (Vicia spp.)

Hierdie artikel is die 18de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

LATEST EDITION