Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 19: Stoelrog (Secale cereale L.)

Hierdie artikel is die 19de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 18: Wieke (Vicia spp.)

Hierdie artikel is die 18de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 7: Borseltjiegras (Anthephora pubescens)

Hierdie artikel is die sewende in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Grond: Die produsent se belangrikste bate — Deel 1: Die samestelling van grond

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Dit is meestal ook die duurste enkele kapitale bate van die produsent. Grond is ‘n skaars...

Optimaliseer die bestuur van Ramenas deur sleutelkenmerke

Ramenas (Raphanus raphanistrum) is deel van die Brassica-familie of mosterdsoorte. Dit kom oorspronklik vanuit Noordwes-Europa en Asië. Raphanus beteken “vinnige verskyning” in Grieks, wat baie beskrywend is van hierdie probleemonkruid. Uitkenning Foto 1 tot Foto 7...

Swart ekonomiese bemagtiging – DEEL 1: Praktiese en volhoubare oplossings

Suid-Afrika se politieke en ekonomiese onsekerheid skep groot twyfel in die strategiese beplanning van beleggers en produsente in die landbousektor. Tot dusver is daar geen aanduiding dat grondhervorming suksesvol geïmplementeer sal kan word met...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 5: Fisiese grondeienskappe (3)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Hierdie is die derde...

Hoërgraad-probleme staar landbou in die gesig

Graan SA se personeel was in Januarie en Februarie op die pad. Ons besoek ons lede in die verskillende streke, want ons moet hoor en sien hoe dit daar op die plaas en in...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 5: Fisiese grondeienskappe (1)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. In die volgende drie artikels in hierdie reeks word die belangrikste fisiese grondeienskappe bespreek. Die...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 11: Radiatorbossie

Saailing. Volwasse radiatorbossie. Digte stand van radiatorbossies. Blommetjie, vrugpluis en saad. Wetenskaplike naam: Senecio consanquineus Afrikaanse naam: Radiatorbossie, Hongerbos-Senecio Engelse naam: Ragwort, Starvation Senecio Kort beskrywing Plante is heldergroen, vertakte, halfkruidagtige bossies en groei regop tot ‘n hoogte van ongeveer 80 cm. Stingels is...

LATEST EDITION