05/02/2019Winsgewendheid: Hoe vergelyk gewasse oor tyd?

Die winsgewendheid van die graanbedryf is een van die aspekte wat veral die afgelope drie tot vier jaar dikwels in die kollig was. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die moeilike omstandighede en onsekerhede...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 3: Wildehawer (Wild oats)

Wildehawer-kroonkaffies en saad (inlas). Avena-saailing. ‘n Wildehawerhalm (regs) langs ‘n koringaar (links). Die volwasse plant met blaartongetjie van blaarskede (inlas). Wetenskaplike naam: Avena fatua Afrikaanse naam: Gewone wildehawer Engelse naam: Common wild oats Kort beskrywing Wildehawer is ‘n eenjarige gras (eenjarig = gaan deur...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 8: Jongosgras (Goosegrass)

Jongosgras-saailing. ‘n Pol jongosgras. Halm en saad. Volwasse plant met groen halms. Wetenskaplike naam: Eleusine corocana Afrikaanse naam: Jongosgras, osgras Engelse naam: Goosegrass, rapoko grass Kort beskrywing Jongosgras is ‘n eenjarige polgras wat tot 60 cm hoog raak. Dit het ‘n baie sterk en...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 12: Grondwater (iv)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent en daarsonder kan voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer word nie. In die reeks artikels oor grond gaan ons in dié uitgawe meer vertel van...

Van sandkorrel tot pêrel

Ek is so lief vir pêrels en kan my verwonder aan die glans daarvan en hoe dit verskillende kleure reflekteer. As Spreuke 31:10 (OV) sê dat ’n knap vrou baie meer werd is as...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 16: Bahiagras (Paspalum notatum)

Hierdie artikel is die 16de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Does target-site resistance occur in weeds in barley?

The presence of weeds in any crop has a negative influence on it. The weed competes with the crop for nutrients, water and light and ultimately leads to a reduction in crop yield. At...

Graantrusts ondersteun volhoubaarheid – DEEL 3: Proteïennavorsingstigting

Die Proteïennavorsingstigting (PNS) se doel is om die gebruik van plaaslik geproduseerde proteïen teenoor dié van ingevoerde proteïen te bevorder. Dit word gerugsteun deur proaktiewe stimulering en befondsing van toepaslike en doelgerigte navorsing, asook...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 7: Withondebossie (White goosefoot)

Jong withondebossie. Volwasse plant en groenhondebossie (inlas). Blom-are en blinkswart sade (inlas). Wit wollerige skynsel en rooi-pers stingels. Wetenskaplike naam: Chenopodium album Afrikaanse naam: Withondebossie, bloubossie, hondepisbossie, seepbossie of varkbossie Engelse naam: White goosefoot, fat hen, wild spinach Kort beskrywing Hondebossie is ‘n eenjarige, veelvertakte,...

LATEST EDITION