Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 3: Smutsvingergras (Digitaria eriantha)

Hierdie artikel is die derde in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 11: Grondwater (iii)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Grondwaterbestuur is uiters belangrik in...

Latest Western Cape CA trial results

The 2018 production season saw a wide range of climatic conditions at the five different sites where the conservation agricultural (CA) crop rotation trials were planted. Sites at Riversdale and Napky showed low rainfall figures,...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 6: Beesgras (Herringbone grass)

Saailing. Kartelende blare. U. panicoides en U. Mosambicensis. Volwasse plant. Wetenskaplike naam: Urochloa panicoides Afrikaanse naam: Beesgras, Tuin urochloa Engelse naam: Herringbone grass, Garden urochloa Kort beskrywing Beesgras is ‘n eenjarige, inheemse polgras wat baie algemeen voorkom. Blare vertoon kort en breed met ‘n...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 12: Grondwater (iv)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent en daarsonder kan voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer word nie. In die reeks artikels oor grond gaan ons in dié uitgawe meer vertel van...

Engaging the youth: Farmers and consumers of tomorrow

The youth are the future. The youth of today could be our ambassadors and future influencers of tomorrow. We should not overlook the opportunity to engage and collaborate with them. The Grain SA Schools Programme ‘We...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 10: Grondwater (ii)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Die beweging van water in...

The unfolding debate around expropriation without compensation

This past year since the election of President Cyril Ramaphosa as ANC leader and his subsequent ascent to the country’s highest office, has been a difficult one for the agricultural industry in South Africa. The...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 15: Radys (Raphanus sativus)

Hierdie artikel is die 15de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 19: Stoelrog (Secale cereale L.)

Hierdie artikel is die 19de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

LATEST EDITION