Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 21: Fluweelboon (Mucuna pruriens L.)

Hierdie artikel is die 21ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplante weiding-rotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese...

Geïntegreerde gewas-en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 24: Eenjarige raaigras (Lolium multiflorum L.)

Hierdie artikel is die 24ste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 6: Beesgras (Herringbone grass)

Saailing. Kartelende blare. U. panicoides en U. Mosambicensis. Volwasse plant. Wetenskaplike naam: Urochloa panicoides Afrikaanse naam: Beesgras, Tuin urochloa Engelse naam: Herringbone grass, Garden urochloa Kort beskrywing Beesgras is ‘n eenjarige, inheemse polgras wat baie algemeen voorkom. Blare vertoon kort en breed met ‘n...

Geïntegreerde gewas-en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 26: Integrasie van aangeplanteweiding-ruslande met graangewasstelsels

Hierdie artikel is die 26ste en laaste in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe van...

Geïntegreerde gewas- en aangeplanteweiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 19: Stoelrog (Secale cereale L.)

Hierdie artikel is die 19de in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in bewaringslandbou-gebaseerde (BL-gebaseerde) gewas-aangeplanteweiding-rotasies kan speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 5: Gewone misbredie (common pigweed)

Saailing. Volwasse plant.   Blompakkies en saad. Blom-aar. Wetenskaplike naam: Amaranthus hybridus Afrikaanse naam: Gewone misbredie, Kaapse misbredie, hanekam Engelse naam: Common pigweed, Cape pigweed, redshank Kort beskrywing Gewone misbredie is ‘n eenjarige, kruidagtige onkruid wat so hoog as 90 cm kan groei, maar kan...

Geïntegreerde gewas- en aangeplante weiding-gebaseerde lewendehawe-produksiestelsels – Deel 10: Babala (Pennisetum glacun)

Hierdie artikel is die tiende in ’n reeks artikels wat spesifieke gewasspesies vir aangeplante weiding bespreek wat ’n belangrike rol in BL-gebaseerde gewas-aangeplante weidingrotasies speel. Benewens dat die fisiese, chemiese, hidrologiese en biologiese eienskappe...

Optimaliseer die bestuur van Ramenas deur sleutelkenmerke

Ramenas (Raphanus raphanistrum) is deel van die Brassica-familie of mosterdsoorte. Dit kom oorspronklik vanuit Noordwes-Europa en Asië. Raphanus beteken “vinnige verskyning” in Grieks, wat baie beskrywend is van hierdie probleemonkruid. Uitkenning Foto 1 tot Foto 7...

LATEST EDITION