SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

DEKGEWASSE: Invloed van grondtemperatuur op grondgesondheid

Dekgewasse word deesdae onvoorwaardelik saam met woorde soos grondopbou, grondgesondheid, volhoubare landbou asook grondherlewing of bewaringslandbou genoem. Dekgewasse vorm dus die kern van enige van hierdie ideologiese benaderings. Die afgelope seisoen is die grondtemperature in...

Optimaliseer plantenergie en boer vooruit

Die wenprodusent is die een wat lewer wat die verbruiker van hom verwag – bekostigbare voedsel wat volgens aanvaarbare en volhoubare metodes en gebruike geproduseer is. World Focus Agri se tegnologie en natuurlike oplossings vir...

Swamsiektes wat koring teiken

Swamsiektes kan ’n koringprodusent se oes nadelig beïnvloed, daarom is tydige, korrekte identifisering belangrik. Vervolgens ’n paar riglyne om die belangrikste swamsiektes in koring te identifiseer asook om te kyk onder watter toestande hul...

Unieke oplossings vir besproeiingsbestuur

Die sukses van Omnia Nutrilogie® se OFOS™- en ONAS™-stelsels lê daarin dat die korrekte hoeveelheid en konsentrasie voedingstowwe in besproeiingswater na die plant se voedingswortels vervoer word. Konsentrasie van voedingselemente in besproeiingswater is noodsaaklik vir...

Landbou implemente: Hoekom local steeds lekker is

Die hart en verantwoordelikheid van elke goeie plaasbestuurder, -eienaar en boer is om die beste besluite vir hul grond te maak. Met soveel oorsese opsies vir landbou implemente en masjinerie, die een se beloftes...

Investeer in ’n sonkragstelsel

Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes. Sonfin...

Uitbreiding en innovasie bring seisoen van momentum

’n Familiesaak met ’n passie vir landbou en ’n wil om die mooi land van ons ’n beter plek vir almal te maak – dit is die strewe van Agrico. Agrico het sedert 1896 gegroei...

Boeredag plaas kollig op pekanneute

Agricol het beginner- en gevorderde pekanneutprodusente genooi na ’n allesomvattende boeredag in Mei wat spesifiek gefokus het op pekanneutproduksie. Die dag is in Potchefstroom gehou op Agricol se navorsingstasie by hul pekanneutboord waar daar...

Omnia se humate bevorder grondgesondheid

Die voordele van humate word reeds meer as ’n eeu lank bestudeer. By Omnia Nutrilogie® is intensiewe navorsing oor die werking van humate, sowel as wat as ’n goeie humaat beskou kan word, ’n...

Hou ’n valkoog op jou boerdery

New Holland Agriculture se PLM-presisieboerderytoerusting en -sagteware (Precision Land Management) sluit ’n volledige reeks satellietstuurstelsels en -opsies in. Van dié stelsels word fabriek-toegerus in die maatskappy se trekkermodelle – van die T6090 tot die vlagskip-T9.670-model....

LATEST EDITION