Groot vraag na dié mikrofyn kalk

Bastion staan na 52 jaar steeds sterk en lewer jaarliks landboukalk van hoë gehalte aan graanprodusente in Sentraal-Suid-Afrika. Ons Britten-aanleg in die Bloemhof/Christiana-area voorsien jaarliks duisende tonne amorfe kalsitiese en dolomitiese landboukalk aan die grootste...

Exponential increase in acidity a silent threat

The most urgent threat to South Africa’s productive farmlands does not come from wayward politicians – it is the rapidly increasing soil acidity of much of local farmland and subsoils. This silently creeping threat...

Optimaliseer plantenergie en boer vooruit

Die wenprodusent is die een wat lewer wat die verbruiker van hom verwag – bekostigbare voedsel wat volgens aanvaarbare en volhoubare metodes en gebruike geproduseer is. World Focus Agri se tegnologie en natuurlike oplossings vir...

Goeie resultate met dié polisulfaat

Polisulfaat is ’n multivoedingstof wat in sy natuurlike staat beskikbaar is en wat in Brittanje ontgin word. Dit bevat vier voedingstowwe, alles in sulfaatvorm en beskikbaar vir die plant, naamlik swael (19,2%), kalium (11,6%),...

Chemiese en organiese kunsmis saam beste N-bron

VS Agri is uniek in die sin dat die maatskappy oor die vermoë beskik om enige tipe voedingsbron te verskaf om sodoende in elke denkbare voedingsbehoefte te voorsien. Elke produsent het sy eie voorkeure...

Trichoderma sorg vir gesonde grond

Grond is ’n komplekse mengsel van mineraaldeeltjies, water, lug en organiese materiaal en die bydrae van hierdie fundamentele hulpbron tot plantproduktiwiteit is welbekend. Grondkwaliteit en grondgesondheid bepaal landbou se volhoubaarheid. ’n Fyn balans tussen die...

Tegnologiese oog verseker tydige beelde

Presisieboerdery omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaasimplemente. Hoe meer presisietoepassings ’n produsent gebruik, hoe groter word die behoefte na meer inligting. Dit vereis egter sinvolle hantering asook stoorplek. ’n Kaart kan gemaak word van...

Jou vennoot in plantvoeding vir die toekoms

In 1898 waarsku die president van die Britse Koninklike Akademie, sir William Crookes, dat ’n gebrek aan voedselsekerheid in die afsienbare toekoms ’n gevaar vir Engeland en ander vooruitstrewende nasies kon inhou. Sy voorspelling...

Mikrobes verhoog wortelgroei én opbrengs

Omnia is baie opgewonde oor die moontlikhede wat mikrobiese produkte bied. Deur dekades van navorsing in die laboratorium en in die veld het ons kennis bekom wat ons nou aanwend om hierdie kragtige tegnologie...

Koringprodusent deel sy sukses

Gedurende 2019 is daar berig oor Thys Odendaal, wat hoofsaaklik met koring, gars en kanola in die Protem-area in die Wes-Kaap boer. Sy langtermynstrategie is om meer biologies te boer en hy maak reeds...

LATEST EDITION