Beroking verhoed verliese
Beroking van jou graan in silo’s of enige vorm van opberging is uiters belangrik. Degesch adviseer opbergers aangaande beroking en adviseer en doen verwysings vir die oprigting van berokingstelsels in silo’s reg oor Afrika...
Haal die raai uit boerdery uit
Elke boerdery moet benader word as ’n komplekse onderneming met verskeie fasette wat akkerbou, hortologie, grondkunde, geografiese inligtingstelsels, chemie asook proses- en produksie-ingenieurswese insluit. Hierdie benadering lei tot oplossings wat gebaseer is op die...
Gereed vir die nuwe plantseisoen?
Kultivarkeuse is ’n bestuursbesluit van deurslaggewende belang wat graanprodusente jaarliks moet neem. Produsente het nou ’n laaste kans om hul beplanning te hersien voordat die plantseisoen aanbreek.
Opbrengs is vir seker belangrik wanneer ’n keuse...
Nematodes – the root of all ‘evil’
The heart of producer Estienne Smit sank as she noticed many patchy areas of poor growth in her tomato crop. The young plants were showing water and nutrient deficiency symptoms such as wilting, yellowing...
Class Act NG – four adjuvants in one drum
The herbicidal efficacy of glyphosate and glufosinate is reduced by various external factors. These include salt antagonism from carrier water, spray droplet bounce, insufficient droplet spreading and reduced absorption because of low humidity.
In the...
Mielielande skoner met dié produk
Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ’n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik beheerbare onkruide.
Yamato® is onlangs by verskeie geleenthede in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan produsente, AECI Plant Health-bemarkingspersoneel en...
Agritech solutions to help offset COVID-19 risks
As we look to life beyond the COVID-19 pandemic, the globe is presented with a unique set of challenges to industries, causing severe disruption to global value chains. This is especially true with respect...
Saad staan sterk
Pioneer Saad, deel van Corteva Agriscience, is ’n voorkeursaadverskaffer aan produsente – nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd.
Die veranderende landbou-omgewing in Suid-Afrika veroorsaak dat die dinamika en die behoeftes van produsente konstant verander....
Suksesvolle bemesting verg opleiding
Bemestingsriglyne is onontbeerlik vir gewasverbouing, maar moet noukeurig beoordeel en bestuur word om te verseker dat kunsmis optimaal en met inagneming van die spesifieke toestande aanbeveel en toegedien word.
Die ideale situasie is waar riglyne...
Fuel efficiency with cleaner air
Akani 200 offers fuel efficiency, value for money and cleaner fuel. Its patented chemical formula consists of high-energy and reactive nitro alkane concentrates as well as organic hydrocarbon compounds that are non-metallic and oxygen...















