Stuit vervlugtiging en loging só
Ureumstabiliseerders bestaan uit urease-inhibeerders wat die vervlugtiging van stikstof (N) in ’n gasvorm vanaf grondoppervlakke beperk en nitrifikasie-inhibeerders wat die loging van nitraat-N in die grond verminder.
Urease-inhibeerders vertraag die werking van urease-ensieme wat verantwoordelik...
Dié kultivars beïndruk in 2020
Gunstige klimaatsomstandighede in 2020 het tot gevolg gehad dat baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het.
Die afgelope seisoen se nasionale kanolakultivaropbrengsdata van dié onderskeie streke is reeds beskikbaar. Diamond, Quartz...
Biologiese biostimulante het “reuse-impak”
Volhoubare boerdery vereis ’n balans tussen alle produksiekomponente – onder meer chemiese en biologiese insette – asook ekstensiewe kennis van grondgesondheid. Só sê dr. Margaretha Brand, hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia...
Investeer in ’n sonkragstelsel
Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes.
Sonfin...
BASF Clearfield® Plus Production (CLP) System
There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...
InteliGro en VKB – die kragspan vir die produsent!
InteliGro en die VKB-groep het met trots ’n nuwe strategiese samewerkingsooreenkoms aangekondig.
Gedifferensieerd, doelgerig en aanpasbaar. Hierdie is van die sleutelfaktore waaroor enige sportspan – en produsent – moet beskik om suksesvol te wees. Uitdagings...
Koop kunsmis aanlyn en spaar!
Oté bied produsente wat ernstig is om hulle boerdery volhoubaar winsgewend te hou, die geleentheid om kommoditeitsinsette aanlyn te koop. Met Oté se veilige betaalplatform kan produsente met gemoedsrus aankope aanlyn doen.
Anders as tradisionele...
BASF-swamdoders pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes
BASF se swamdoderportefeulje voorsien in die diverse behoeftes van boere in Suid-Afrika. Talle produsente gebruik ons swamdoderprodukte doeltreffend en trek sodoende die volle voordeel daaruit.
Siektedruk in belangrike rygewasse wissel aansienlik, van uitsonderlike hoe druk...
Mieliekuilvoer – meer navorsing, beter produkbesluite
In Suid-Afrika word ’n wye reeks gewasse, soos gars, hawer en lusern vir weiding gesny. By Pioneer fokus ons op mielies vir kuilvoer. Die fisiologiese stadium waarop hierdie gewas gesny word, speel ’n groot...
Wilmar betree plaaslike mark met nuwe persaanleg
Wilmar Internasionaal, met sy hoofkantoor in Singapoer, se voetspoor is reeds sedert 2000 in Afrika en die maatskappy het vandag aanlegte in 16 Afrika-lande. Hul nuwe persaanleg in Randfontein verseker dat hulle ook in...















