VSA-ervaring goed vir jong produsente

Al hoe meer jong Suid-Afrikaners sprei hulle vlerke op soek na werksgeleenthede oorsee. Dit is veral in Amerika waar daar in landbou vele geleenthede is. So vertel Dillon de Vries, ’n jongman van Secunda, wat...

Skills training gains traction

Vocational training and artisan development are often overlooked by students and parents who contend that the academic route offers better prospects for the future. With the current focus on strengthening agricultural value chains and investing...

On-farm participation crucial for CA research

Conservation agriculture (CA) refers to an agricultural management system based on the simultaneous application of three principles: minimum mechanical soil disturbance, an organic soil cover throughout the year and the use of crop and...

Veediefstal neem aansienlik toe

Tydens die grendelperiode het die voorkoms van veediefstal in die meeste dele van Suid-Afrika aansienlik toegeneem. Dit word onder meer toegeskryf aan die feit dat plaaspatrollies nie tydens dié tydperk toegelaat is om te...

Akademikus, produsent en brugbouer

Prof Danie Vermeulen, dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat (UV), glo dat landbou in Suid-Afrika kerngesond is. Hy skryf dit toe aan die vernuf en kwaliteit van...

Kies die regte sonkragstelsel

Met die afname in die koste van kragkomponente asook stygende elektrisiteitspryse, is daar al hoe meer huishoudings en besighede wat sonkrag begin oorweeg. Die moontlikheid vir gereelde beurtkrag na afloop van die grendeltydperk ondersteun...

Landbou speel groot rol tydens Covid-19-pandemie

Toe daar op ’n tema vir die 2020 Graan SA Kongres besluit moes word, het niemand geweet hóé relevant “Boere dra by” vir ’n tyd soos hierdie sou wees nie. Die nasionale inperking weens...

4IR trends and impact on the grain industry

Industrial revolutions occur when new technologies and world views introduce significant shifts in economic systems and social structures. Technology advancement increasingly transforms the way we work, live, communicate, travel and socialise, which could fundamentally...

Lank, langer, kolskoot

Langafstandjag is ’n spesialisvertakking van jag wat toenemend in Suid-Afrika veld wen, hoofsaaklik weens die ontwikkeling van tegnologie. Eugene Harmse, voorsitter van die African Long Range Hunters Association (ALRHA), sê hulle doel is nie om...

Opkomende boere kry steun uit privaat sektor

Tydens die onlangse Africa Agri Tech- (AAT-)konferensie in Pretoria het die bekendstelling deur oudminister Roelf Meyer van ’n landbou-ontwikkelingsagentskap, AGDA (Agriculture Development Agency), die amptelike konferensie-opening voorafgegaan. Hy dien tans as voorsitter van die...

LATEST EDITION