Kies die regte sonkragstelsel

Met die afname in die koste van kragkomponente asook stygende elektrisiteitspryse, is daar al hoe meer huishoudings en besighede wat sonkrag begin oorweeg. Die moontlikheid vir gereelde beurtkrag na afloop van die grendeltydperk ondersteun...

Hoe raak die minimum loon produsente?

Soos algemeen bekend is, het president Cyril Ramaphosa in November 2018 aangekondig dat ’n nuwe Wet op die Nasionale Minimum Loon vanaf 1 Januarie 2019 in werking sou tree. Met die skryf van hierdie...

Landbou speel groot rol tydens Covid-19-pandemie

Toe daar op ’n tema vir die 2020 Graan SA Kongres besluit moes word, het niemand geweet hóé relevant “Boere dra by” vir ’n tyd soos hierdie sou wees nie. Die nasionale inperking weens...

VSA-ervaring goed vir jong produsente

Al hoe meer jong Suid-Afrikaners sprei hulle vlerke op soek na werksgeleenthede oorsee. Dit is veral in Amerika waar daar in landbou vele geleenthede is. So vertel Dillon de Vries, ’n jongman van Secunda, wat...

4IR trends and impact on the grain industry

Industrial revolutions occur when new technologies and world views introduce significant shifts in economic systems and social structures. Technology advancement increasingly transforms the way we work, live, communicate, travel and socialise, which could fundamentally...

A fresh approach to land reform

January 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor During a debate at this year’s Agri SA congress a panel discussion on the future of land reform agreed that when it comes to successful land reform, intense negotiations...

Factors affecting price of maize meal Part 1

March 2018 DR CHRISTO JOUBERT, manager: Agro Food Chains, Market and Economic Research Division, National Agricultural Marketing Council South Africa has processed between 4,095 and 4,361 million tons of white maize for human consumption over the...

Kanolapaspoort – van produsent tot verbruiker

Die wêreld- en plaaslike voedselindustrie ervaar die ontwrigtende en verlammende effek van klimaatsverandering intens. Al hoe meer verwoestende brande breek uit en die wurggreep van droogte het ’n groot impak op voedselvoorrade. Voedselveiligheid is...

Eerste reënvalvooruitsigte vir die winter

April 2018 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die eerste aanduidings vir reënval oor die tradisionele winterreënvalstreke is uit. Die voorspellingsisteem wys dat daar ‘n groter waarskynlikheid vir bo-normale reënval (Figuur 1) oor gedeeltes van die...

Een besluit kan jou hele lewe beïnvloed

Mariana Purnell, sedert Augustus 2013 die hoofbestuurder van Agbiz Grain, tree aan die einde van Junie 2020 af, maar dit beteken geensins dat sy haar graanskoene gaan uittrek nie. Sy is reeds sedert Maart...

LATEST EDITION