Hanteer paniek en spanning in hierdie tye só

Onsekere tye soos die wat ons tans beleef, is ’n ware teelaarde vir stres, paniek en angstigheid, maar wat nou daarmee gemaak? Hoe hanteer en oorkom ek dit? Ek glo dié vrae is al deur...

Navorsing nasionaal gekoördineer

August 2017 DRS ANNELIE BARNARD en VICKI TOLMAY, LNR-Kleingraan, Bethlehem LNR-Kleingraan het onlangs ‘n baie suksesvolle beplanningsvergadering gehou, waar rolspelers van oor die hele land byeengekom het. Hierdie vergadering word elke jaar aangebied om aan die...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

September 2015 — Die invloed van beurtkrag op arbeid in landbou ELIZE VAN DER WESTHUIZEN, senior bestuurder: Arbeidsverhoudinge, Agri SA Een van die grootste uitdagings waarmee individue en besighede tans in Suid-Afrika te doen het, is beurtkrag....

Verwagte klimaat/weerstoestande vir die 2016/2017-somerreënvalseisoen

September 2016 TONIE ROSSOUW, Suid-Afrikaanse Weerdiens Ten spyte van vorige maande se rekenaarklimaatvoorspellingsmodelle wat ‘n neiging na ‘n matige (swak) La Niña vir die lenteperiode van 2016 voorspel het, dui die neutrale El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO)-waarneming...

Moving forward from crop protection to agricultural solutions

Agrochemical group BASF aims to grow 1% above the global agricultural market annually and increase its sales by 50% by the end of 2030. Through a strategy of innovation-driven growth in specific markets it...

Get out of your comfort zone and GROW

January 2019 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team ‘You cannot change the circumstances, the seasons or the wind, but you can change yourself. That is something you have charge of,’ the American philosopher and motivational speaker, Jim Rohn,...

Sjoe, wat ‘n rekord!

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain 23,92 t/ha...vermoedelik 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord! Ja, jy het reg gelees: 23,92 t/ha. Dít is hoeveel geelmielies mnr Erik Cloete van die plaas Sanctuary, Cradock, die afgelope seisoen onder...

KLIMAATSLIM-LANDBOU is sleutel tot voedselsekerheid

August 2018 ELIZABETH BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Alles moet in die stryd gewerp word om voedselsekerheid in Suid-Afrika deur klimaatslim-landbou te promoveer en só ekonomiese groei te bevorder, aldus dr Brylyne Chitsunge, die Pan-Afrika Parlement se ambassadeur vir...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

January 2016 — Overberg Agri Plaaspersoneel Ontwikkelingsdag LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Die jaarlikse Plaaspersoneel Ontwikkelingsdag wat deur Overberg Agri gereël word, het op Donderdag, 3 September 2015 by twee afsonderlike proefplase in die Wes-Kaap plaasgevind. Die eerste...

Fokus op opbrengs om koringbedryf te laat herleef

April 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Verskeie rolspelers in die koringbedryf wat Agbiz Grain se Koring Indaba bygewoon het wat op 17 en 22 Februarie onder skeidelik in Pretoria en op Elsenburg plaasgevind het, was dit eens...

LATEST EDITION