Insect rearing on artificial diets
The mass rearing of insect pests was and still continues to be an important part of agricultural research.
‘Reared insects’ refers to insects that are bred and maintained in the laboratory in contrast to those...
As boer in jou bloed is
Vir die Van Zyls van Marseilles tussen Tweespruit en Ladybrand in die Suidoos-Vrystaat was daar nog nooit juis ’n kwessie hieroor nie: Hulle is produsente.
Theo sr (72) se pa, wat ook in die omgewing...
Crop rotation as management strategy against maize root and crown rots
Root rot and crown rot infections are the least understood diseases of maize, mostly due to the fact that these rots are a result of a disease complex which is continually changing. Changes in...
18|04|2019Nuwe seisoen se mielievoorraad: Wat kan verwag word?
Suid-Afrika se nuwe produksieseisoen is volstoom aan die gang en die stroopproses van die verskillende somergrane het reeds in gedeeltes van die land begin. Die 2019/2020-seisoen sal weer eens onthou word vir die unieke...
Die rand se negatiewe effek op plaaslike kunsmispryse
In hierdie artikel word gefokus op internasionale kunsmisprystendense en hoe dit deursyfer na die plaaslike kunsmismark. Omdat so ’n groot hoeveelheid van Suid-Afrika se kunsmisbehoeftes ingevoer word (meer as 80%), het internasionale pryse en...
Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels
Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag
Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...
Die toekoms van gars as wintergraangewas in SA
09|05|2019
Soos met alles in die lewe, vind daar ook ontwikkeling en groei in die wintergraanmarkte plaas. Verbeterde tegnologie en nuwe kultivars het verhoogde en beter opbrengste tot gevolg. Die groot vraag is egter: Waarheen...
22|03|2019 Gars en hawer: Hoe lyk die mark?
In die Wes-Kaap speel gars en hawer ’n belangrike rol in die wisselboustelsels van die wintergraanstreke. Dit dien ook ’n doel rakende die diversifisering van gewasse vir die produsent, asook ten opsigte van die...
Alles en nog meer oor diesel
Diesel maak ongeveer 12% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die prys van diesel is belangrik, maar die kwaliteit van diesel raak deesdae al hoe belangriker. Heelwat nuwe rolspelers het die...
Annual soybean crop quality under scrutiny
Soybeans are the most important oilseed crop produced in South Africa, driven mainly by the demand for protein feed (in this case soybean oilcake) from the animal feed industry.
Of the 1,31 million tons of...















