Insect rearing on artificial diets

The mass rearing of insect pests was and still continues to be an important part of agricultural research. ‘Reared insects’ refers to insects that are bred and maintained in the laboratory in contrast to those...

Oorwintering in 2019: Uitdagings en praktiese riglyne

Alhoewel daar al baie oor die onderwerp van oorwintering geskryf is, bly dit ’n groot uitdaging vir elke produsent. Enersyds omdat voer in alle waarskynlikheid die grootste koste-inset vir die veeprodusent is en andersyds...

Groei sal ons groei

Vanaf ’n lappie besproeiingsgrond van 12,2 ha in 1985 tot vandag se 900 ha onder spilpunt en 5 800 ha veld onder beeste. Die Wilkense van die Wilgro-boerdery buite Middelburg in die Oos-Kaap se deursettingsvermoë...

Aanvullende lekke vir weidende herkouers

Groot dele van Suid-Afrika bestaan uit veld wat deur plaasvee en wild benut word. Daar kom heelwat verskille voor in die samestelling en bedekking van veld. Alhoewel daar min wetenskaplike bewyse bestaan vir noemenswaardige...

Só lyk saadpryse vir die nuwe somer­graanseisoen

Naas kunsmis, is saad ’n somergraanprodusent se grootste insetkoste. Saadpryse is beslis die koste waaroor graanprodusente tans die meeste kla. Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het vroeër vanjaar weer met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se...

Gevreesde VSA-onkruid nou ook in Suid-Afrika

‘n Mens hoor gereeld hoe klein die wêreld geword het en hoe maklik dit nou is om van een kontinent na ’n ander te reis binne ’n kwessie van ’n dag of twee. Ongelukkig...

12|06|2019Oliesaadprodukte: Waarde en geleenthede

Die internasionale handel speel ’n kardinale rol in enige land se ekonomie en dit dra grootliks by tot die vloei van buitelandse valuta in en uit die land. Indien die uitvoere meer as die...

Temperatuur se effek op koring se opbrengspotensiaal

Koring is ’n koelweergewas. Die warm produksiegebiede onder besproeiing noord van die Magaliesberg (die Krokodilrivierkom, die Loskopskemagebied en die besproeiingsgebiede in Limpopo) het nie die ideale klimaat vir hoë koringopbrengste nie. Die koel produksiegebiede...

Rekordverbruik van sojabone in die kollig

Dit is nie ’n geheim dat die Suid-Afrikaanse oliesademark die afgelope paar jaar aansienlik verander het nie. Die sojaboonmark is een van die wat die meeste gegroei het, aanvanklik eers aan die produksiekant en...

Alles en nog meer oor diesel

Diesel maak ongeveer 12% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die prys van diesel is belangrik, maar die kwaliteit van diesel raak deesdae al hoe belangriker. Heelwat nuwe rolspelers het die...

LATEST EDITION