Who are you buying your agrochemicals from?

Crop protection is such a crucial part of a successful harvest and many years are spent on research and development by agrochemical manufacturers to provide a producer with products that comply with exceptional standards....

Rekordverbruik van sojabone in die kollig

Dit is nie ’n geheim dat die Suid-Afrikaanse oliesademark die afgelope paar jaar aansienlik verander het nie. Die sojaboonmark is een van die wat die meeste gegroei het, aanvanklik eers aan die produksiekant en...

Koringkultivarontwikkeling wys die weg na winsgewendheid

Die kortste paadjie is nie altyd die beste paadjie nie. Die effek van omgewing, uitgedruk as vogbeskikbaarheid tydens kritieke groeiperiodes, is deurslaggewend vir optimale winsgewendheid. Omgewing word deur klimaatsfaktore sowel as produksiepraktyke gedefinieer. Die reusekoringgenoom...

Verstaan en hanteer jou grond beter

Produsente moet ’n kopskuif maak en besef dat grond ten eerste biologies van aard is. Die fisiese en chemiese samestelling daarvan is nie altyd die belangrikste nie. Grond is eerder ’n lewendige, interaktiewe en...

Kan ons koringopbrengs verhoog?

Wanneer laas het jy gehoor dat iemand sê hy was tevrede met sy koringoes? Dit is nie dat koring nie ’n winsgewende gewas is nie – nee, die opbrengs is net te min. Maar...

Argentina: Greater emphasis on soil health, crop diversification and technology

No-tillage adoption led to the intensification of cropping systems across the Argentine Pampas. In conjunction with newly introduced agronomic practices, no-tillage resulted in more stable crop yields and significantly lower levels of soil erosion...

Oorsig van 2018 se garsoes in Suid-Afrika

Die 2018-garsseisoen is gekenmerk deur radikale weersomstandighede. In dele van die droëlandproduksiegebied het die seisoen goed begin, maar in ander areas moes produsente steeds noodgedwonge gars in die droë grond plant om binne die...

Glifosaat: Ankerproduk in gewasbeskerming

Glifosaat is al vir meer as ’n halfeeu in die landbou en tuinbou beskikbaar en word jaarliks wêreldwyd gebruik vir algemene onkruidbeheer. Dit is ’n glisiensuurmolekule wat deur plante se bogrondse dele opgeneem word...

18|04|2019Nuwe seisoen se mielievoorraad: Wat kan verwag word?

Suid-Afrika se nuwe produksieseisoen is volstoom aan die gang en die stroopproses van die verskillende somergrane het reeds in gedeeltes van die land begin. Die 2019/2020-seisoen sal weer eens onthou word vir die unieke...

LATEST EDITION