Herlewingslandbou – ons boer met grond
Landbouweekblad, in vennootskap met Graan SA, die Mielietrust en die Riemland-studiegroep, het op 11 en 12 Maart ook ’n herlewingslandboukonferensie op Reitz in die Vrystaat aangebied.
Bykans 500 produsente en ander belanghebbendes het die konferensie...
Groei sal ons groei
Vanaf ’n lappie besproeiingsgrond van 12,2 ha in 1985 tot vandag se 900 ha onder spilpunt en 5 800 ha veld onder beeste.
Die Wilkense van die Wilgro-boerdery buite Middelburg in die Oos-Kaap se deursettingsvermoë...
Argentine no-till systems: Major elements, insights and challenges
Since converting from conventional tillage to no-tillage, the functionality of cropping systems across Argentina has changed
considerably. The newly introduced agronomic management practices have unlocked unused potential of the soil-crop system while simultaneously enhancing sustainable...
Die rand se negatiewe effek op plaaslike kunsmispryse
In hierdie artikel word gefokus op internasionale kunsmisprystendense en hoe dit deursyfer na die plaaslike kunsmismark. Omdat so ’n groot hoeveelheid van Suid-Afrika se kunsmisbehoeftes ingevoer word (meer as 80%), het internasionale pryse en...
18|04|2019Nuwe seisoen se mielievoorraad: Wat kan verwag word?
Suid-Afrika se nuwe produksieseisoen is volstoom aan die gang en die stroopproses van die verskillende somergrane het reeds in gedeeltes van die land begin. Die 2019/2020-seisoen sal weer eens onthou word vir die unieke...
Die beheer van winteronkruide deur skoonspuittoedienings
Winteronkruide is ’n groot probleem. Dit gebruik die beperkte vog wat daar is en as dit uitgegroei is, is chemiese beheer nie baie doeltreffend nie. Voordat die verskillende onkruiddoders wat vir breedwerpige na-opkoms-, voor-plantonkruidbeheer...
Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?
Deel 1: Algemene agtergrond
Die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademark is reeds sedert die laat 1990’s in ’n vryemarkstelsel. Een van die belangrikste aspekte vir die optimale funksionering van so ’n mark is dat daar genoeg...
Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde
Waarom ’n heffing op sojabone?
Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel ontwikkel het om...
12|06|2019Oliesaadprodukte: Waarde en geleenthede
Die internasionale handel speel ’n kardinale rol in enige land se ekonomie en dit dra grootliks by tot die vloei van buitelandse valuta in en uit die land. Indien die uitvoere meer as die...
Annual soybean crop quality under scrutiny
Soybeans are the most important oilseed crop produced in South Africa, driven mainly by the demand for protein feed (in this case soybean oilcake) from the animal feed industry.
Of the 1,31 million tons of...















