Sorghum: Graan SA wil leemte met kultivarproewe vul

September 2016 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA Die sorghumkultivarevaluasie proewe wat tradisioneel die afgelope paar jaar deur die LNR-Instituut vir Graangewas se gedoen is, het weens verskeie redes tot stilstand gekom. Graan SA het...

Die infeksieproses van Fusarium aarskroei

July 2017 CATHY DE VILLIERS, LNR-Kleingraan, Bethlehem Een van die mees beperkende faktore in koringverbouing is die teenwoordigheid van siektes. Siektes veroorsaak ʼn verlaging in opbrengs, kwaliteit en ook winsgewendheid. Een van die siektes wat wêreldwyd...

Die dieselprys, -heffings en -korting onder die loep

April 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R9,58/liter gestaan – 4,2% laer...

Maize crop quality – a look at the 2017/2018 season’s results

During the 2018 harvesting season, a representative sample of each delivery of maize at the various grain intake points was taken according to the prescribed grading regulation. A total of 900 composite samples, representing...

Graanmark-oorsig

July 2015 — 17 Junie 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Suid-Afrika hierdie jaar 'n netto invoerder van mielies: Van waar kan ons potensieel witmielies invoer? Die skrif is teen die muur dat Suid-Afrika hierdie jaar ‘n netto...

Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

October 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking...

Animal diseases that can affect humans Part 5: Psittacosis or parrot fever

July 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinary specialist, Public Health Psittacosis is a disease that can be contracted by people who come into close contact with birds and more particularly those of the parrot family (psittacine...

’n Kiekie van die bekostigbaarheid van kunsmis

Graanproduksie se winsgewendheid is die afgelope paar jaar onder uitermatige druk. Dit voel asof insetpryse net bly styg, terwyl dit nie altyd waar is vir graanpryse nie. As inset is kunsmis ’n graan- en...

Kwaliteit van produksie-insette uiters belangrik

October 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Graan- en oliesadeprodusente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette. Waarom wil 'n mens dan kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA onder steun deurlopend sy lede met...

Spotlight on second year’s CA results

March 2018 LIENTJIE VISSER and WILLEM KILIAN, ARC-Small Grain, Bethlehem, JACQUES VAN ZYL, VKB and DR HENDRIK SMITH, CA facilitator, Grain SA Conservation Agriculture (CA) is a holistic approach to the improvement of soil health and the...

LATEST EDITION