Wheat: Breeding the future Part 2: Perhaps it is in the seed?

October 2018 WILLEM BOTES, chair: Department of Genetics, Stellenbosch University and research lead: DST-Grain SA National Wheat Breeding Platform During the July 2018 issue we introduced the prebreeding project being conducted at Stellenbosch University’s Plant Breeding...

Create sustainable production through crop and pasture-based systems

October 2017 Dr Wayne Truter, University of Pretoria, Gerhard van DER Burgh, Bureau for Food and Agricultural Policy, Dr Hendrik Smith, Grain SA and Gerrie Trytsman, ARC-Animal Production Institute This article is the 28th in a...

Hoër graanopbrengste in die toekoms moontlik

March 2017 ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige Reënval, of liewer die gebrek daaraan, is die grootste beperkende faktor vir graanproduksie in die semi-ariede klimaat van Suid-Afrika. Die reënval is net eenvoudig te laag en van seisoen tot...

Dis tyd dat VROUE in landbou opstaan

August 2018 MARLEEN SMITH, SA Graan/Grain medewerker Dit is noodsaaklik dat vroue hul regmatige plek in landbou begin inneem, is die slotsom waartoe ‘n paneel van leiervroue in ‘n gesprek hieroor in die Nasie in Gesprek-reeks op vanjaar se...

Versteekte waarheid

April 2017 BEN KROG, bemarkingsbestuurder: SA Kalk & Gips Die spreekwoord lui: “As dit pap reën, moet jy skep.” Die droogte is in die grootste deel van die somersaaigebiede, met ongekende goeie neerslae, gebreek. Oor die...

Bestuursbesluite vir beter wins

Net soos droëlandprodusente het besproeiingsprodusente baie keuses om te maak. Daar is ’n baie groter keuse van gewasse wat verbou kan word en dit is vir seker nie so maklik om te besluit nie. Besproeiingsprodusente...

A closer look at Gibberella root, crown and stalk rots

May 2018 PROF BRADLEY FLETT and DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Gibberella root, crown and stalk rot is caused by the fungal species in the Gibberella zeae (Fusarium graminearum species complex) with the primary hosts other...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...

Bestuur risiko deur diversifikasie

December 2017 LUAN VAN DER WALK, lanbou-ekonoom, Graan SA Deel 6 van die reeks rakende die voorseisoenbemarking en verskansing handel oor diversifikasie vir risiko­bestuursdoeleindes. Die voorafgaande gedeeltes van die reeks het die verskeie aspekte wat in gedagte...

Wanneer maak oorlê sin?

Die druk om kontantgewasverbouing in die westelike saaigebiede op ’n volhoubare basis te bedryf, neem konstant in felheid toe. Dit is veral die ekonomie van en produksierisiko gekoppel aan kon­tantgewasverbouing wat boerdery baie moeilik...

LATEST EDITION