Kies kultivars volgens grondtipes

Dit is alombekend dat die produksiepotensiaal van ’n gewas deur grondtipe beïnvloed word, maar die verskillende genetiese eienskappe van kultivars speel natuurlik ook ’n belangrike rol in die produksie van grane – iets wat...

Sunflower crop survey expanded

When decisions need to be made, the absence of or an incomplete or outdated database can cause significant problems to industry. This was the main reason for the Oil and Protein Seed Development Trust’s...

Droëlandkoring getemper vir bloedsweet-seisoene

Sedert die LNR-Kleingraan se beginjare word graanopbrengs en -kwaliteit tydens kultivarontwikkeling oor verbouingstreke en seisoene getoets. Hierdie strategie is baie belangrik in die bepaling van ’n kultivar se aanpassingsvermoë en is grootliks die rede...

Uitdagings maak dié planmaker ’n beter produsent

Vir Bernard Rabe, 2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finalis, gaan boerdery oor improvisasie om probleme op te los en uitdagings motiveer hom om sukses na te streef. Sy lewensuitkyk – ’n boer maak...

Saadtekort wek kommer

Sprake van ’n tekort aan koringsaad vir die komende seisoen doen tans die ronde. SA Graan het met die saadmaatskappye K2, Sensako en Pannar gesels oor die vooruitsig vir die nuwe seisoen. K2 Fanie Meiring, bemarkingsbestuurder...

Vroeg begin is half gewin – herfsbespuiting van onkruid wérk

Onkruid onttrek vog en voedingstowwe uit die grond en winteronkruid in veral die somersaaigebiede doen dit besonder goed. Hierdie winteronkruide ontkiem gewoonlik in die laat somer en herfs, terwyl die lande met ongeoeste gewasse...

Hoë persentasie korrelstikstof bedreig garsbedryf

Produsente sal daadwerklik moet poog om korrelstikstofvlakke afwaarts te bestuur na vlakke tussen 1,60% en 1,80%. Dit was die versoek van AB InBev na afloop van die garsevaluasiekomitee­vergadering in Caledon. Data wat hier bekendgemaak...

Ontmoet Andries van der Poll – met vertroue in die hoofstroom

2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar. Hy is skerp en hy boer skerp. Hy het ’n hart vir kosproduksie. Ook om ’n werkgewer en opleier vir mense te wees...

Verhoudings is die sleutel by Haasjeskop Boerdery

2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar. “Ons aanslag is ‘vra, luister en implementeer’. Vir volhoubaarheid kies ons medewerkers wat bereid is om hul rol in ons avontuur honderd persent en vertroulik vol te staan....

Beeld van ’n beter toekoms

December 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die jaar 2018 sal in georganiseerde landbou bekend staan as die jaar wat grondhervorming op die spits gedryf is. Die beeld wat leiers moet voorhou, is een van ’n beter...

LATEST EDITION