Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 1: Algemene agtergrond Die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademark is reeds sedert die laat 1990’s in ’n vrye mark. Een van die belangrikste aspekte vir die optimale funksionering van so ’n mark, is dat daar...

Só lyk saadpryse vir die nuwe somer­graanseisoen

Naas kunsmis, is saad ’n somergraanprodusent se grootste insetkoste. Saadpryse is beslis die koste waaroor graanprodusente tans die meeste kla. Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het vroeër vanjaar weer met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se...

Die toekoms van gars as wintergraangewas in SA

09|05|2019 Soos met alles in die lewe, vind daar ook ontwikkeling en groei in die wintergraanmarkte plaas. Verbeterde tegnologie en nuwe kultivars het verhoogde en beter opbrengste tot gevolg. Die groot vraag is egter: Waarheen...

Temperatuur se effek op koring se opbrengspotensiaal

Koring is ’n koelweergewas. Die warm produksiegebiede onder besproeiing noord van die Magaliesberg (die Krokodilrivierkom, die Loskopskemagebied en die besproeiingsgebiede in Limpopo) het nie die ideale klimaat vir hoë koringopbrengste nie. Die koel produksiegebiede...

Irrigation wheat breeding – from cross to cultivar

With South Africa importing approximately 50% of its annual wheat requirement, it has become increasingly important for producers to produce more wheat and for breeders to equip producers with high yielding wheat cultivars. The...

Kan ons koringopbrengs verhoog?

Wanneer laas het jy gehoor dat iemand sê hy was tevrede met sy koringoes? Dit is nie dat koring nie ’n winsgewende gewas is nie – nee, die opbrengs is net te min. Maar...

Koringkultivarontwikkeling wys die weg na winsgewendheid

Die kortste paadjie is nie altyd die beste paadjie nie. Die effek van omgewing, uitgedruk as vogbeskikbaarheid tydens kritieke groeiperiodes, is deurslaggewend vir optimale winsgewendheid. Omgewing word deur klimaatsfaktore sowel as produksiepraktyke gedefinieer. Die reusekoringgenoom...

Werk gewasrotasie regtig om die onkruidsaadbank te bestuur?

Gewasverbouing oor die dekades heen het beweeg na produksiestelsels wat daarin gespesialiseer het om ’n klein aantal gewasse op groot skaal te verbou. In die meeste gevalle is die gewasverbouing en die diereproduksie van...

Onkruiddoderweerstand in die Wes-Kaap is nie ’n mite nie

Volhoubaarheid is deesdae ’n gonswoord wat in baie aspekte van die moderne samelewing gebruik word – die landbou is geen uitsondering nie. Daar is baie definisies van volhoubaarheid, afhangend vanuit watter hoek ’n mens...

Die beheer van winteronkruide deur skoonspuittoedienings

Winteronkruide is ’n groot probleem. Dit gebruik die beperkte vog wat daar is en as dit uitgegroei is, is chemiese beheer nie baie doeltreffend nie. Voordat die verskillende onkruiddoders wat vir breedwerpige na-opkoms-, voor-plantonkruidbeheer...

LATEST EDITION