Maak die beste van jou besoek aan NAMPO Kaap 2023

Met 500 uitstallers en ’n propvol program sal besoekers goed moet beplan om by alles uit te kom wat op Bredasdorp Park aangebied word vir NAMPO Kaap 2023. Volgens Henk Aggenbach, voorsitter van Bredasdorp Park...

Jong leiers wat raakvat

Vier nuwe hoofbestuurslede is tydens 2023 se Graan SA Kongres op 8 en 9 Maart verkies vir streke waar daar vakatures ontstaan het. Volgens Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, is dit belangrik dat...

Bly binne die wet met kamera monitering

Verskeie boereverenigings fokus daarop om kamerastelsels op te rig as ’n misdaadafskrikmiddel en opsporingsme­ganisme om sodoende beweging in afgeleë gebiede te monitor, verdagte voertuie en persone te identifiseer en om aan die polisie inligting...

Data harvesting: privacy concerns and opportunities

Producers are generating an unprecedented volume of data, encompassing diverse aspects such as specific crop yields, livestock health, soil composition profiles, drone and satellite imagery, and more. Whenever I am asked to speak about...

Navigate transport challenges with the right vehicle

One thing we must understand is that everything changes. Some quite quickly. A good example is what happened in New York City in less than 20 years. In the year 1900, there were hardly...

Is dit tyd vir die swanesang van die landboukundige?

Die landbousektor bevind homself midde-in ’n digitale rewolusie met al die nuwe toerusting en platforms wat nou beskikbaar is. Maatskappye belê miljoene in toepassings en platforms om inligting te ontleed, bedreigings soos siektes en...

NAMPO KAAP: Meer voete, meer om te sien

Bredasdorp maak gereed om besoekers aan NAMPO Kaap te verwelkom. In 2018 het sowat 16 000 belangstellendes die eerste NAMPO Kaap besoek. In 2019 het die getal besoekers tot ongeveer 23 000 gegroei en...

Pioneers in agriculture celebrated

The Inspiration Award is presented annually at Grain SA’s awards ceremony to individuals or organisations in appreciation of their excellent contribution to the grain industry. This year the award went to two recipients: Dr...

Kan ’n reenmeter dan lieg?

Graan SA-lid, Theunis Pretorius, boer op Smalfontein tussen Ficksburg en Senekal in die Vrystaat. As ’n Fries- en Jersey-melkprodusent, wat mielies, soja­bone en dekgewasmengsels vir kuilvoer plant, het hy ’n interessante, maar sorgwekkende, waar­neming...

Maak self plan om risiko’s te verminder

Nuwe tegnologie, brandpunte rakende landbouverse­kering en beurtkrag was alles ter sprake by die eerste paneelbespreking wat op dag 1 van Kongres aangebied is. Onder leiding van dr Pieter Taljaard (HUB van Graan SA) het...

LATEST EDITION