ERVARING en VISIE laat veeprogram gedy
Drie dekades plus nog drie jaar – dit is hoe lank Wimpie Rossouw reeds die leisels by NAMPO se veekompleks en -program met besondere bekwaamheid vashou. As ’n mens die som maak, is dit...
Block train pilot project set to benefit grain export industry
Not so many years ago, bulk grain was commonly transported by rail throughout the country. However, this mode of transportation has rapidly deteriorated. Nowadays, only limited volumes are still being transported to Durban for...
Identifying losses in smallholder farming
The Rapid Loss Appraisal Tool (RLAT) for agribusiness value chains has been recognised by stakeholders and users as a promising tool to detect losses along the maize value chain in a quick, participative and...
Waarom is kunsmispryse so hoog?
‘n Groot brandpunt in die Suid-Afrikaanse landbousektor op die oomblik is die hoë vlakke van kunsmispryse. Hierdie prysvlakke word aangevuur deur verskeie faktore, wat ondersteun is deur ’n verswakkende rand en energieprysvlakke op rekordhoogtes.
Kunsmis...
Dankbare harte by Graan SA se toekenningsaand
Die Graan SA-toekenningsgeleentheid vir 2022 is op 21 Oktober by die Birchwood Hotel in Boksburg aangebied. Dit was ’n glansryke onthaal waar welverdiende erkenning gegee is aan rolspelers wat direk en indirek betrokke is...
NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei
Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie...
Onafhanklike graanombud nou nodig, hoor Kongres
Die vraag of die Suid-Afrikaanse graanmark geloofwaardig is al dan nie, is volgens dr Johan Willemse, afgetrede professor in landbou-ekonomie, ’n vraag wat in die huidige politieke klimaat ’n duidelike antwoord móét kry.
Dr Willemse...
Knelpunte in die bedrywe GOED DEURGETRAP
Verskeie belangrike bedryfsaangeleenthede is tydens die jaarlikse wegbreeksessies by Kongres 2024 bespreek. Hier volg punte wat vir die SA Graan/Grain-redaksie uitgestaan het.
Mielies
Uitvoere: Gegewe die huidige infrastruktuur en kapasiteit, doen Suid-Afrika baie goed as dit...
Opgeleide ambagslui gesog op plase
Geakkrediteerde, gekwalifiseerde ambagslui is ’n onontbeerlike deel van ’n suksesvolle en volhoubare landboutoekoms. Om die waarheid te sê, al hoe meer internasionale en Suid-Afrikaanse regeringsleiers en ekonome praat oor die noodsaaklike rol van ambagsvaardighede...
RAIL SHOULD BE SA’S HIGHEST PRIORITY
The failure of South Africa’s rail and port utility, Transnet, is costing the country a billion rand a day in economic output. That is equivalent to 4,9% of annual GDP or R353 billion. This...