Making an everyday moment a masterpiece

Elliott Erwitt, a French-born American advertising and documentary photographer, known for his candid black and white photos of everyday settings, wrote: ‘To me, photography is an art of observation. It’s about finding something interesting...

Onafhanklike graanombud nou nodig, hoor Kongres

Die vraag of die Suid-Afrikaanse graanmark geloof­waardig is al dan nie, is volgens dr Johan Willemse, afgetrede professor in landbou-ekonomie, ’n vraag wat in die huidige politieke klimaat ’n duidelike antwoord móét kry. Dr Willemse...

Unieke studiegeleentheid by Reitz landbou-akademie

In 2018 het SA Graan/Grain berig oor die Reitz Akademie – die breinkind van verskeie rolspelers, waaronder Graan SA en Hoërskool Reitz, wat op daardie tydstip in die beginstadium was. Hoërskool Reitz is die...

Integriteit en geloofwaardigheid – ’n blik op die graanmark

Die 2020-jaar het die hele wêreld op ondenkbare wyses beïnvloed en verandering teweeggebring. En al was masker dra almal se voorland, is ’n paar kontraste­rende realiteite terselfdertyd ontmasker. 2020 was ’n goeie jaar vir produksietoestande,...

Hulle neem die tuig op

Dit was John C. Maxwell wat geskryf het: “Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom.” Met die vele uitdagings wat landbou tans moet trotseer is die keuse van...

Ek is genoeg

Wat is hierdie aanhoudende, deurdringende stemmetjie wat heeldag en aldag sy koppie uitsteek vanuit my dieper onderbewussyn en tussen my twee ore fluister “ek is nie goed genoeg nie”? Waar kom die stemmetjie vandaan? Van kleintyd...

Stories oor rugby en die lewe inspireer

Rassie (Johan) Erasmus is een van daardie mense vir wie jy oneindig lief is óf grensloos haat, maar dié direkteur van SA Rugby is beslis nie iemand wat geen emosie ontlok nie. En gemiddeld...

Van die drukpers tot by die Breederivier

Kobus en Hannie Kemp boer sedert 1989 met skaap, bees en gesaaides op Napkysmond, hul familieplaas langs die Breederivier. Hoewel hulle tans afgetree is en die grond verhuur, is hulle steeds baie betrokke by...

A plan to strengthen the research workforce

A critical component of strengthening the agricultural sector is developing highly skilled individuals to address the needs of a continuously developing industry. Developing skills is an important focus area for Grain SA and funding provided...

Reitz se landboudag ’n groot sukses

Hoërskool Reitz het op 21 April hul tweede Jeug-en-Landboudag aangebied waar jongmense meer oor vele aspekte van die landbou te wete kon kom. Anneke Smith, wat met die reëlings gemoeid was, sê die doel van...

LATEST EDITION