Wanneer familie saam boer

Deel 5 – Oorwin persepsies en floreer Die laaste onderwerp in die reeks oor familie wat saam boer, handel oor finansiële risiko’s wat uniek aan familieboerderye is. Soos dit is hou boerdery vele finansiële risiko’s...

SA soybean success story

The expansion of South Africa’s soybean industry is a success story that has led to more sustainable and profitable cultivation and crop rotation practices, processing capacity, and the substitution of imported soybean oil cake...

Skoleprogram by NAMPO Kaap sal belangstelling in landbou bevorder

Die landbouskoleprogram wat by NAMPO Kaap 2022 van stapel gestuur is, is deur 200 leerders van ses skole bygewoon. Alfreda Mars, koördineerder van NAMPO Kaap se skoleprogram, sê: “Die terugvoer van beide leerders en...

Van die drukpers tot by die Breederivier

Kobus en Hannie Kemp boer sedert 1989 met skaap, bees en gesaaides op Napkysmond, hul familieplaas langs die Breederivier. Hoewel hulle tans afgetree is en die grond verhuur, is hulle steeds baie betrokke by...

“Bou liewer brûe as om af te sonder van ander”

Vir dr John Purchase is dit nie die posisies wat hy in sy luisterryke loopbaan beklee het wat uitstaan nie, maar die feit dat hy kon help bou aan iets om die land beter...

Ek is genoeg

Wat is hierdie aanhoudende, deurdringende stemmetjie wat heeldag en aldag sy koppie uitsteek vanuit my dieper onderbewussyn en tussen my twee ore fluister “ek is nie goed genoeg nie”? Waar kom die stemmetjie vandaan? Van kleintyd...

Ontmoet die nuwelinge op Hoofbestuur

Graan SA se eerste virtuele kongres met die tema, “Geloofwaardigheid van die Graanmark”, is vanjaar op 3 en 4 Maart aangebied. Vyf nuwe hoofbestuurslede is tydens die geleentheid verkies, vir streke waarin vakatures ontstaan...

Ons verantwoordelikheid in verandering

Met die uitdagings van die 2020-inperkingsjaar nog vars in die geheue, was die hoop vir 2021 geskoei op alles wat sou terugkeer na “normaal”. 2021 het egter onteenseglik bewys dat die wêreld ver­ander het....

An investment in SA seed treatment capability

Corteva Agriscience officially opened its Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Pretoria on 5 May. This modern facility is one of only six worldwide and will focus specifically on recipe development...

Nasie ook in die Kaap in gesprek

Dit was wonderlik om vanjaar weer die Nasie in Gesprek-forum by beide Bothaville en Bredasdorp te kon lei. As vertrekpunt het landbou dit nodig dat NAMPO Kaap ’n jaarlikse instelling op die kalender word, net...

LATEST EDITION