NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei

Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transforme­rende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie...

Hoe finansieel fiks is jou boerdery?

Fiksheid speel ’n wesenlike rol om welslae in enige sportsoort te behaal. Vir ’n suksesvolle sportman of -vrou is ’n vooraf opgestelde langtermynfiksheidsplan van kardinale belang. Net so is ’n boerdery se finansiële sukses ook...

Nuut aan die stuur by SAGIS

Ons lewe in ’n wêreld van verandering. In die landbousektor en meer spesifiek die graanbedryf, was daar onlangs heelwat omwentelinge, met prominente rolspelers soos Jannie de Villiers en John Purchase wat uit- of afgetree...

Sector has potential to take SA forward

He is described as a strategic thinker and a staunch believer in the potential of agriculture to address several challenges in South Africa today. As the acting director-general in the Department of Agriculture, Land...

Grain Research Programme: plans and progress

Worldwide, grain industries rely on a strong base of research to address challenges, increase profitability and promote sustainability. In South Africa, capacity has become severely eroded, leaving the industry with a significant shortage of...

NAMPO 2023 – innoverende landbou

Uitstalvenster van die nuutste idees en tegnologie-innovasies – dit is NAMPO se belofte aan besoekers by die 55ste aanbieding van die Oesdag van 16 - 19 Mei 2023. Sedert sy ontstaan was die NAMPO Oesdag...

Foute met fosfied kan fatal wees

Insekplae is nie slegs tot groeiende gewasse beperk nie, maar het ook dikwels ’n beduidende impak op gebergde landbouprodukte, soos graan, vars groente en vrugte en selfs verwerkte voedselsoorte. Gebergde graan word dikwels deur kewers...

Wenners se wenslys vir ’n beter landbou-omgewing

Die meeste mense het drome oor hulle eie toekoms, dié van hul kinders en oor die omgewing waarbinne hulle werk en funksioneer. Omdat produsente meestal praktiese mense is, is die meerderheid van hulle drome...

Kwaliteitsaad kan Afrika ’n hupstoot gee

Toegang tot die nuutste tegnologie en kwali­teitsaad kan ’n noemenswaardige rol speel om voedselsekerheid te verseker. By die Wêreldsaadkongres wat onlangs in Kaapstad gehou is, is indringende gesprekke gevoer oor hoe belangrik toegang tot...

Bly binne die wet met kamera monitering

Verskeie boereverenigings fokus daarop om kamerastelsels op te rig as ’n misdaadafskrikmiddel en opsporingsme­ganisme om sodoende beweging in afgeleë gebiede te monitor, verdagte voertuie en persone te identifiseer en om aan die polisie inligting...

LATEST EDITION