Dissiplinêre sake op die plaas kan in ’n nagmerrie ontaard
Deel 1
Een van die belangrikste bedrywe in ons land – en seker een van die mees arbeidsintensiewes – is boerdery. Alhoewel die meeste plase as ’n besigheid bedryf word, het produsente nie noodwendig ’n...
Totsiens, maar nie vaarwel
‘n Yskoue Vrystaatse wintersaand is omtower in ’n gesellige hoofbestuursfunksie op NAMPO Park. Dié jaarlikse geleentheid se doel is om erkenning te gee en om behoorlik afskeid te neem van Graan SA-lede wat voorheen...
Goeie verhoudinge in landbou al hoe belangriker
Hy beskryf homself as ’n aartsoptimis en ’n kritiese denker wat daarvan hou om nuwe maniere van probleme aanpak, te beproef. As deeltydse produsent het hy nie net ’n passie vir landbou nie, maar...
How and where to invest
People invest so that they have a better future for themselves and their families. Everyone has a different idea and plan as to what they want and need, but this article will relay the...
LEDE SOPAS WEER LANDWYD ONTMOET
Graan SA se jaarlikse streeksvergaderings het vanjaar vanaf 24 Januarie tot 6 Maart geduur. Hierdie vergaderings speel ’n sleutelrol in die ondersteuning en bemagtiging van graanprodusente oor Suid-Afrika heen. Met landbou as ’n dinamiese...
’n Georganiseerde struktuur is belangrik vir produsente en die landbouwaardeketting
In ’n dinamiese en uitdagende sektor soos landbou is ’n goed georganiseerde struktuur noodsaaklik om die belange van produsente én die breër waardeketting te beskerm en te bevorder. Van insetverskaffers tot verwerkers, handelaars en...
Wanneer familie saam boer
Deel 3 – Daar móét ’n opvolgplan wees
Bestuursopvolgbeplanning behoort ’n proaktiewe proses te wees en families moet nie wag tot een of ander teëspoed die familie tref voordat hulle met beplanning begin nie.
Dikwels word...
Sy uitnemende loopbaan in landbou inspireer
Voormalige uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA, Jannie de Villiers, het by die Graan SA-toekenningsgeleentheid op 21 Oktober die Inspirasie-toekenning vir 2022 ontvang.
Dié toekenning gaan aan ’n individu of organisasie in waardering vir hul uitstekende...
Legal exemptions for agricultural vehicles and equipment explained
The legislation applicable to agricultural equipment, haulage tractors, mobile cranes and other industrial equipment is covered by the National Road Traffic Act of 1996 and Regulations (NRTA).
This equipment includes drilling machines, mobile cranes, fork...
Bier begin hier
Hoofrolspelers in die garswaardeketting – produsente, AB InBev as moutgraanverwerker en die Suid-Afrikaanse Garstelersinstituut (SABBI) – het op 7 September bymekaargekom vir ’n inligtingsdag wat deur AB InBev by hul navorsings-en-ontwikkelingsfasiliteit buite Caledon in...















