Meganisasiegesprek takel dié knelpunte

Graan SA het in Maart, April en Mei vanjaar met verskeie landboumasjineriemaatskappye vergader. Dié vergaderings spruit uit toenemende wekroepe en kommer van Graan SA-lede oor die pryse van veral onderdele en dienste. In sekere...

Impact of EU Green Deal on South African agriculture

In 2020, the European Union (EU) adopted a set of policies aimed at making the EU ‘climate neutral’ by 2050, all under the so-called ‘EU Green Deal’. There are several initiatives that are covered...

Meet the Grain SA Farmer Development team

Since the early 2000s, Grain SA has been dedicated to the sustainable development of emerging farmers from subsistence to commercialisation. Since our programme is about farmer development, our primary aim is to assist active...

Dié basiese diensvoorwaardes geld vir plaaswerkers

Deel 2 Produsente speel ’n belangrike en deurslaggewende rol in Suid-Afrika, maar dit is soms besonder uitdagend om ’n produsent te wees. Die meeste bedrywe is onder druk, maar benewens ekonomiese en kommersiële druk word...

SOK pak weer landboukwessies aan

Die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) het op 19 Maart ’n inligtingsdag by Laerskool Humansvlakte buite Bothaville gehou waar die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou onder meer bespreek is. Verskeie swaargewigsprekers het by die geleent­heid opgetree, waaronder prof Ferdi...

NAMPO-ervaring MET ’N KAAPSE GEUR

Indien jy nie een van die 86 474 besoekers is wat die NAMPO Oesdag by Bothaville bygewoon het nie, is daar in September nog ’n geleentheid vir ’n NAMPO-ervaring. NAMPO Kaap word van 11 tot...

Dié trustaktes gewysig sodat bedryf steeds baat

Instellings wat noodsaaklik vir die graanbedryf is, soos die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) en die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) asook verskeie navorsers en telers, se dienste word deur trustfondse ondersteun. Dié instellings se werk dra by...

LATEST EDITION