Price increases a great concern

The COVID-19 pandemic started a chain of events in 2020 that escalated into a perfect storm that now threatens economies worldwide. Over the past two years, the economy has been fluctuating within an environment...

Brandstof: Oliefondsheffing (slate levy) weeg swaar op pryse

Die heel eerste heffing op Suid-Afrikaanse brandstof, die algemene brandstofheffing, is in April 1983 ingestel ingevolge die Doeane- en Aksynswet (Wet Nr. 91 van 1964). Vandag is daar nege heffings van toepassing op brandstof,...

Waardeketting verseker bekostigbare voedsel

10/06/2021 Die Suid-Afrikaanse graanbedryf speel nie net ’n belangrike rol in die plaaslike landbou-ekonomie nie, maar het ook ’n noemenswaardige impak op die breër ekonomie in Suid-Afrika. ’n Groot gedeelte van die land se bevolking...

Sorghum – waar lê die voorrade?

04/08/2021 Die Suid-Afrikaanse sorghummark was die afgelope 20 jaar meestal onder druk wat betref produksie en verwerking. Die produksie van sorghum ding om hektare mee met gewasse soos mielies, sojabone en sonneblom. Relatiewe winsgewendheid tussen gewasse...

Span surplusjare in vir beter risikobestuur

Surplusjare is goeie nuus vir enige boerdery, maar dit kan ook ’n paar uitdagings daarstel. Weldeur­dagte finansiële beplanning tydens die goeie jare kan verhoed dat besteding reaktief eerder as beplan plaasvind. Een van die...

Economic indicators: What happened in the past year

Since 2020, the global economy has been hit by two unforeseen and unplanned events. The Covid-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating situations never seen before, for example oil prices trading in...

Kanola nie bloot op sy baadjie getakseer nie

Net soos by elke ander graansoort is dit van uiterste belang om die kwaliteit van gelewerde kanolasaad te bevestig, aangesien graad die gebruik daarvan bepaal. Kanola wat as graad C1 geklassifiseer word, is geskik vir...

Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?

China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...

Plaaslike sojabone kan internasionaal meeding

Die sojaboonbedryf is een van die groter suksesverhale binne die graan- en oliesadebedryf die afgelope tien jaar. Dit was veral omdat die waardeketting saam kon beplan om seker te maak dat die bedryf groei. Produsente...

Vervoer – die vlieg in bedryf se salf

31/01/2022 Die plaaslike graan- en oliesademark het oor die afgelope 25 jaar sedert die ontstaan van die vrye mark ingrypende veranderinge ondergaan. Die produksie van mielies het ’n volgehoue groeitendens getoon oor hierdie tydperk, met...

LATEST EDITION