Rekordoeste laat produsente en bedryf breed glimlag

Innoverende produksiepraktyke loop hand aan hand met uitstekende opbrengsprestasies. Vanjaar se Graan SA Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie het weer rekords opgele­wer wat oor produksiegebiede en gewasse heen die opbrengsmikpunte net nog hoër opgeskuif...

Só presteer die NOK in die 2021/2022-seisoen

Suid-Afrika het ’n uitstekende begin tot die 2021/2022-seisoen gehad, met oordraggrondvog en wydverspreide reën gedurende Oktober en November 2021 wat verseker het dat mielieprodusente twee tot vier weke vroeër as gewoonlik met aanplan­tings kon...

Waterkwaliteit se effek op produkte se werking

Aangesien gewasbeskermingsprodukte gewoonlik teen relatief lae dosisse gebruik word, word dit met water vermeng om die produk eweredig oor ’n oppervlakte toe te dien. Water word dikwels verkeerdelik net as die draer van die...

Stolkop – nuwe naam vir bekende mieliegroei-afwyking

Die inligting in hierdie artikel is nie nuut nie, maar die voorstel van ’n eie Afrikaanse term is wel nuut. Die oorsig gaan oor arrested ear-ontwikkeling – “stolkop” is ons voorstel vir ’n eie...

Better wheat quality with decreased inputs

The conservation agriculture and crop rotation trial which has been running for 26 years on Langgewens research farm, can shed some light on the effect of crop rotation and how it influences wheat quality. Crop...

Stratifikasie van grond-pH in die Wes-Kaap ondersoek

Grondsuurheid – en veral stratifikasie van suurheid met gronddiepte – is ’n uitdaging vir graanprodusente wat reeds ’n geruime tyd geenbewer­kingspraktyke toepas. Grondversuring is ’n natuurlike proses en word boonop aangehelp deur ammoniumgebaseerde stikstofbronne wat...

Boer meer doelgerig met dekgewasmengsels

Teen hierdie tyd is die meeste produsente bewus van wat dekgewasse is en die belangrike rol wat dit in herlewingslandbou speel, maar dit is nie altyd so eenvoudig om mengsels te formuleer nie. Wanneer...

Opbrengskompetisie was ’n goeie leerskool

Joppie Fourie van Makwassie was vanjaar die wenner in die afdeling vir sojaboonverbouing in die Noordwes-provinsie in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Dit was die eer­ste jaar wat hy ingeskryf het. Fourie het op aandrang...

Skaakmat vir onkruide in produksie van sonneblom

Die beginsel van ’n geïntegreerde onkruidbeheerprogram berus daarop dat verskeie agronomiese, meganiese en chemiese komponente in so ’n strategie ingesluit moet word. Soos met skaak, is hierdie komponente die pionne, kastele, biskoppe en perde...

Die rol van bewerking en wisselbou in onkruidbeheer

Onkruiddruk in bewaringsboerderystelsels bly ’n knel­punt en onkruiddoderweerstandigheid is ’n toe­nemende probleem regoor die wêreld – ook in Suid-Afrika. Hoë vlakke van onkruiddruk word veral­ in langtermyn-geenbewerkingstelsels waargeneem, waar onkruiddoders algemeen gebruik word. Onkruiddoderweerstandigheid kom...

LATEST EDITION