Sunflower: Sclerotinia head and stalk rot increasing

Sclerotinia sclerotiorum is a damaging fungal pathogen, causing disease on a range of crops, including soybeans, beans, canola and lupines as well as a variety of vegetable crops. It also causes Sclerotinia head and/or...

Data intensive farming – more to learn from each season

Data Intensive Farm Management (DIFM) is a project in collaboration with various research institutes and industry stakeholders. The purpose of the project is to improve sustainability by utilising data in creative trial designs to...

Wees altyd gereed met ’n plan

Die uitdagende 2022/2023-seisoen het nie vir Jaques Hattingh van CJ Hattingh Boerdery in die Bethlehem-distrik daarvan weerhou om ’n nuwe sojaboonopbrengsrekord aan te teken nie. Dit was die eerste jaar wat Hattingh aan die Groei...

Stratifikasie van grond-pH in die Wes-Kaap ondersoek

Grondsuurheid – en veral stratifikasie van suurheid met gronddiepte – is ’n uitdaging vir graanprodusente wat reeds ’n geruime tyd geenbewer­kingspraktyke toepas. Grondversuring is ’n natuurlike proses en word boonop aangehelp deur ammoniumgebaseerde stikstofbronne wat...

Só integreer ons vee in ’n bewaringstelsel

Hierdie is die tweede artikel waarin Dreyer en Dreyer Bdy Bk se reis van ’n konvensionele, gemengde boerdery na ’n bewaringslandboustelsel vanuit hul eie perspektief beskryf word. Die boerdery is ’n gemengde boer­dery in die...

The ins and outs of beef feedlot economics

A decision faced by producers every year is whether to add value to their grain and livestock: Are they going to sell their grain and weaner calves or add value to both by feeding...

Kopkrap-kwessies vir koringprodusente

Die Wes-Kaap se Swartland en Rûens was altyd die koringwêreld van Suid-Afrika. Soos wat die landbou ontwikkel het, het graanprodusente ander streke in Suid-Afrika getoets vir die wêreld se tweede belangrikste graangewas (naas rys)...

Be on alert for these insect pests

Soybeans are one of the many grain legumes cultivated in South Africa. Over the past few decades, the local cultivation of soybeans increased extensively. This can be attributed to the increase in area planted...

Dié ernstige skade aan grond kan voorkom word

Erosie van ons grond is vanjaar weens die hoë reënval besonder erg – en dit deur ons eie toedoen ten spyte van al die kennis en inligting wat ons het! Kwesbaarheid van ons grond Grondkundiges het...

Bestuur ’n El Niño-jaar só

In hierdie 2023/2024-produksiejaar word weer ’n moontlike El Niño-klimaatsverskynsel voorspel. Oor die algemeen word minder reën in ’n El Niño-jaar verwag, met die gevolg dat droogtes wel kan voorkom. Gelukkig is die grondprofiele in die...

LATEST EDITION