Sojabone – ’n slim keuse vir kleinskaalprodusente

Vir kleinskaalse produsente in Suid-Afrika maak die stygende koste van saad, kunsmis, brandstof en gewasbeskermingsprodukte mielie- of koringproduksie dikwels uitdagend. Winsmarges is klein en toegang tot krediet of landboumasjinerie op kommersiële skaal is dikwels...

Curbing herbicide-resistant weeds: back to basics

Herbicide resistance is becoming a critical challenge for producers. It is the inherited ability of weed populations to survive and reproduce following exposure to herbicide doses that would normally kill the weeds. Resistance primarily...

Redes vir gewasskade deur geregistreerde onkruiddoders

Alle onkruiddoders, trouens alle plaagdoders, moet kragtens Suid-Afrika se Wet Nr. 36 van 1947 (Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels) geregistreer wees om bemark en verkoop te kan word. Die registrasieproses vir onkruiddoders...

COMMON PIGWEED: A GROWING THREAT

Common pigweed (Amaranthus hybridus) is probably one of the most widespread and common weeds across southern Africa. Since the discovery of herbicide-resistant populations of Palmer amaranth (Amaranthus palmeri) in 2018, a lot of focus...

Watter bolwurm is dit nou?

’n Wurm is nie net ’n wurm nie. Enige insekkundige kan duidelik onderskei tussen die vals bolwurm (Figuur 1) en die kommandowurm (Figuur 2), of die Afrika-bolwurm (Figuur 3) en die herfsbolwurm (Foto 1)....

Insecticide resistance report for RUSSIAN WHEAT APHID

Russian wheat aphid (RWA) is very adaptable to selection pressure and persists in the wheat production areas of South Africa despite management practices. As a result of selection pressure, five RWA biotypes occur in...

Onkruid in die grondsaadbank gaan jou vroeër én later geld kos

Sade is die belangrikste manier waarop onkruid vermeerder en versprei. Enkele onkruidsoorte plant ook voort deur middel van bolle, knolle en steggies. Daar is honderde miljoene sade per hektaar in grond teenwoordig, waarvan waarskynlik...

Wat die kristalbal sê oor aalwurmdoders in SA

Die natuur hou alles in ewewig – totdat die mens begin inmeng. Inderdaad kan hierdie stelling ook na aalwurms toe deurgetrek word. Heel aan die begin toe akkerbouers net begin het om gewasse te verbou,...

ONKRUIDOORSIG vir die 2024/2025-produksiejaar

Die 2024/2025-someroesproduksiejaar sal onthou word as een van die moeilikste en nat produksiejare. Tot en met Desember 2024 was die reën skaars, maar toe dit einde Desember begin reën het dit amper nooit weer...

Employing foreign nationals: legal duties and risks for SA agri employers

As South Africa grapples with tightening immigration controls and rising pressure to prioritise local employment, the agricultural sector must pay close attention to the legal framework governing the employment of foreign nationals. For many...

LATEST EDITION