Só lyk aanplantings op droëland en onder besproeiing in SA
Suid-Afrikaanse graanproduksie speel af op twee uiters verskillende verhoë: besproeiingslande en droëlandboerdery. Waar besproeiing ’n mate van stabiliteit bied met meer konsekwente opbrengste, is droëlandboerdery grootliks afhanklik van onvoorspelbare reënval en veranderende klimaatspatrone. Hierdie...
’n Dekade van sorghumproewe: Lesse uit ’n jaar van uitsonderlike weeruitdagings
In die 2024/2025-produksieseisoen vier ons ’n dekade van sorghumproewe. In hierdie artikel word gekyk na dié produksieseisoen, nuwe saadmaatskappye wat deel geword het van die proef asook die feit dat nuwe kultivarinskrywings goeie potensiaal...
Local sorghum industry deserves better recognition in SA
How many South Africans can identify sorghum in their everyday meals? For most modern households, the answer is likely ‘very few’. Despite being one of the most drought-tolerant and versatile crops in the country,...
FERTILISER INDUSTRY IN SA: This is what it looks like
Fertilisers are crucial for improving soil fertility and maintaining agricultural productivity, especially in nutrient-limited soils commonly found in key grain-production regions of South Africa. The South African fertiliser industry is largely influenced by global...
LUGTOEDIENING – vliegtuig, hommeltuig of beide?
Sedert landboumiddels die eerste keer op 3 Augustus 1921 vanuit ’n vliegtuig oor ’n gewas toegedien is, speel lugtoediening ’n belangrike rol in die produksie van gewasse. In baie gevalle is lugtoediening nie ’n...
Die waarde van hoë reënval in April
Vir graanproduksie in die noordwes-Vrystaat, soos eintlik in alle graanproduserende dele van die somersaaigebied met sy semidroë klimaat, is reënval verreweg die beperkendste natuurlike hulpbron. ’n Kenmerk van dié reënval is dat dit uiters...
Hoe word landbougrond se waarde bepaal?
Grondpryse is gereeld ’n onderwerp wat gedebatteer word. Verskeie faktore speel ’n rol in die prys van grond, met emosie as een só ’n faktor wat die syfers taamlik skeef kan trek. Verskillende metodes...
ROT ALERT: managing the top maize ear diseases in SA
Maize remains a cornerstone of global agriculture, yet its production continues to be threatened by ear rots that compromise both yield and grain quality. The 2024/2025 season proved especially challenging due to excessive rainfall,...
Rypskade op koring
Koring word gedurende die groeiseisoen en oor al die groeistadia aan ongunstige weerstoestande blootgestel. Rypskade (<0 °C) kan vernietigend wees. Dit is uiters belangrik om daarop te let dat daar na rypskade en nie...
Aspekte om in ag te neem met grondbewerking
Grondbewerking is ’n duur en tydsame proses. Daar is verskeie metodes om grond te bewerk: party is biologies en ander is meganies. Meganiese grondbewerking word gedoen om gunstige toestande vir die groei van plantwortels...















