Koester die kans om te kan boer

Mielies word sedert 1947 op die plaas Panfontein net buite Schweizer-Reneke geplant. Die 12,47 t/ha wat vir Jozeph du Plessis van die Locklore Boerdery die eerste plek in die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling...

Doen dinge betyds, maar nooit halsoorkop nie

Gawie du Plessis is die bestuurder van FP van Rooyen Boerdery op die plaas Van Rooyenspan 44IP in die Coligny-distrik. Tydens die Groei vir Goud-prysuit­delingsgeleentheid het hy in die sonneblomafdeling met die louere weggestap...

Jou voetspore in die lande verseker sukses

Dit is die tweede opeenvolgende jaar dat Jaco Breytenbach, ’n produsent van die Fouriesburg­omgewing, die afdeling vir mielies in die Oostelike Vrystaat in die Graan SA Groei vir Goud-kompetisie wen. Dit doen hy met...

Hy leef sy droom en lewer ’n droomoes

Bernard Muller van Odendaalsrus is aangewys as die wenner van die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling vir sojabone op watertafelgronde. Bernard was voorheen ’n landboukundige en ’n “naweekboer’’, maar die afgelope nege jaar boer...

Fyn beplanning bring dubbelgoud

Uitstekende opbrengste in die mielie- en sojaboonafdelings vir die oostelike Hoëveld het aan Danie Bester van Balfour ’n dubbelgoud besorg in Graan SA se Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Hy produseer sojabone en geelmielies onder droëlandtoestande in...

Rekordoeste laat produsente en bedryf breed glimlag

Innoverende produksiepraktyke loop hand aan hand met uitstekende opbrengsprestasies. Vanjaar se Graan SA Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie het weer rekords opgele­wer wat oor produksiegebiede en gewasse heen die opbrengsmikpunte net nog hoër opgeskuif...

Quality of local and imported wheat examined

The 2020/2021 season’s survey provided the results of the twenty-third annual wheat crop quality survey performed by the Southern African Grain Laboratory NPC (SAGL). Due to a reduced amount approved for funding of this project,...

Blaarsiektes: Wat hou die nuwe seisoen in?

In saaiverbouing is omgewingstoestande, wat onder meer reënval, sonskyn en temperatuur insluit, die grootste rolspeler wat produksie bepaal. Volgens die langtermynweervoorspelling is daar ’n verhoogde waarskynlikheid van ’n swak La Niña-verskynsel gedurende die vroeë...

The effects of heat and cattle digestion

Part 2: Sclerotinia The South African Sclerotinia Research Network (SASRN) was established to increase collaboration between the research community and industry on Sclerotinia diseases. Over the past few years, researchers within the SASRN conducted research...

Swartstam by kanola – agtergrond en siekteverloop

Deel 1 Kanola is vir die eerste keer in 1992/1993 in Suid-Afrika aangeplant, toe ’n skrale 400 ton graan geproduseer is. Sedertdien het dit heelwat uitgebrei en ’n rekordoes van 166 956 ton graan is...

LATEST EDITION